Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 6

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Concord 6 is in Stellenbosch se middedorp en bied verblyf aan sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n gerieflike sentrale plek vanwaar die omgewing verken kan word. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die grondverdieping-parkeerarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marelize B
Saam met lewensmaat
5.0
Suksesvol. Die enigste probleem was dat die stort se water baie vinnig opgedam het as die stort gebruik is en dan 'n rukkie geneem het om agterna uit ...
Sien meer
Okt 2024
Jurgens H
Saam met lewensmaat
5.0
123. Lugversorger het nie gewerk nie. Het alles probeer.
Aug 2024
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring! Was netjies en snoesig. Sal beslis weer terugkom.
Jul 2024
Marcelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Heerlik gebly, netjies, skoon, vriendelike verwelkoming! Sal definitief weer daar gaan bly!
Jul 2024
Shaun I
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We enjoyed our stay to the fullest. Concord 6 is absolutely fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 141

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Concord 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686f8b1899fa05f15b89ecc335de5b0c3aecea7814615622466b7c5ace6b0bdb4e54780f3031d56c7533992e6bb0a4e886b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -33.937860764776 18.863079945369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang