Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 6

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Concord 6 is in Stellenbosch Sentraal geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike sentrale plek om die area van te verken. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die lugversorgde ateljeewoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitarea gemaklike stoele sowel as 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n grondvlakparkeerarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Concord 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Concord 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686f8b1899fa05f15b89ecc335de5b0c3aecea7814615622466b7c5ace6b0bdb4e54780f3031d56c7533992e6bb0a4e886b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -33.937860764776 18.863079945369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang