Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adelene N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Die woonstel is skoon, netjies, veilig en baie sentraal geleë. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable and neat. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Baie lekker gebly! Naby restaurante!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag
5.0
Nov 2023

10/10 would recommend. Lovely apartment and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karli C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

We had a lovely stay! Ideal location. Great hosts. Thank you for a wonderful stay in the heart of Stellenbosch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza B
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie lekker blyplek, baie sentraal geleë. Ek en my studente dogter het hier oornag. Alles was baie skoon en netjies. Perfekte ligging in middedorp, binne loopafstand van restaurante, die dorp en universiteit. Bietjie raserig. Veilige parkeerplek. Ongelukkig nie 'n haardroër nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Sentraal, gemaklik en puik. Baie goed geleë en alles wat mens nodig het. WiFi het goed gewerk en kon lekker werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie oulike woonstel. Ons het duidelike instruksies ontvang waar ons die sleutel kon kry ek los. Parkering veilig. Woonstel skoon en netjies en lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Die verblyf was aangenaam. Die WiFi was on point. Die verbly is gerieflik en naby aan alles, veral die universiteit en dit is my rede vir besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie luuks, skoon en wonderlike ligging, in die dorp. Sou baie graag TV wou hê. Dit is pragtige verblyf. Daar was geen WiFi die volgende oggend voordat ons vertrek het nie. TV sou ook goed wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Concord-kompleks, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9627d3ecc7d63ebcb3e95abea91c5ba8aaebf85efe5636c9334931b3172e81cd3dbc00e42eac4d06039b342fd56b68fb359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 45 Church Street Concord complex 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.937936424174 18.863227466865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang