Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cone Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cone Cottage is 'n netjiese en gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis in 'n stil area in die hartjie van Pinelands. Die eiendom is sentraal geleë en bied maklike toegang tot groot nasionale paaie, Vincent Palotti Hospitaal, Rondebosch Mediese Sentrum en het 'n winkelsentrum sowat 2 km weg.

Die kothuis is aan 'n hoofhuis gekoppel, maar het sy eie privaat ingang. Die kothuis is oor 2 vlakke gebou met die slaapkamerarea bo, en die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en badkamer is onder op die onderste vlak.

Die slaapkamerarea op die boonste verdieping het lugversorging en oopplan en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n ingeboude kas. Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Buite is daar 'n klein patio met toegang tot 'n weber-ketelbraaifasiliteit. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Gaste kan van die hoofhuis se swembad gebruik maak, wat veilig met 'n soliede bedekking bedek is wanneer dit nie gebruik word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Cone Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed796874a9114609aaffcba57884a9a015853597e5d313d37fb4e9504795933fd90a138deb571440e9da761e69119206a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 13 Cone Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9341942 18.4977835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang