Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coney Glen Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 30, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coney Glen Cottage is 'n knus kothuis in The Heads, Knysna. Dit bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kothuis het ook 'n TV, yskassie, ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook meubels buite en 'n braai. Dit spog met 'n lieflike uitsig oor die Knysna-strandmeer. Daar is ook 'n gemeenskaplike Jacuzzi wat die ideale plek is om die sonsondergang gade te slaan.

Knysna word omring deur 'n paradys van inheemse woude, mere en pragtige strande. Dit is ook op die oewer van 'n vreedsame riviermonding geleë. Gaste kan op 'n daguitstappie gaan na die pragtige Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Coney Glen-weg 30, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 30, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa077d7cb1eb2fda576114b21cdd9346885aeaac04201d72ae33a02ead8e706881a4350746c873330b79eaffb21fef9ac9ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 30 Coney Glen Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0772568 23.0636062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang