The view is very nice, but the place needs a lot of improvement.
The following things are a problem: The Jacuzzi is not working or we may not have used it. (You cannot advertise the Jacuzzi, but people are not allowed to use it). The front door lock does not lock with a key because it is broken, one has to enter and exit through the back door and keep the sliding door locked instead, was the advice we got when I inquired about it. The door handle of one room keeps falling off. The braaier\Weber's handle is loose. There is no secure parking and my high risk vehicle (Toyota Fortuner) had to be parked outside, not even a roof. My vehicle could not even park behind a fence. There is a garage, but we may not have used it when I inquired. We paid a R900 cleaning fee and when we moved the couch away a little on arrival, the cleaner swept plugs and dust under the couch. It was clear that she was only cleaning superficially. We cleaned it ourselves. For R900 cleaning fee for 2 days' stay, I expect the place to be spotless and someone to come in daily to clean, which didn't happen either. The wifi is slow so we used our own internet. The positives of the place are: It has an incredibly beautiful view of the Knysnameer. The beds slept well and the shower is nice and big. The garden is neat. The kitchen is neat and beautiful.
Die uitsig is baie mooi, maar die plek kort baie verbetering.
Die volgende goed is 'n probleem: Die Jacuzzi werk nie of ons mag hom nie gebruik het nie. (Jy kan nie die Jacuzzi adverteer, maar mense mag hom nie gebruik nie). Die voordeur se slot sluit nie met 'n sleutel nie, want hy is gebreek, mens moet by die agterdeur ingaan en uitgaan en eerder die skuifdeur gesluit hou, was die raad wat ons gekry het toe ek navraag doen oor dit. Die deurhandvatsel van die een kamer val heeltyd af. Die braaier\Weber se handvatsel is los. Daar is nie veilige parkering nie en my hoë-risiko-voertuig (Toyota Fortuner) moes buite staan, nie eers 'n afdak nie. My voertuig kon nie eers agter 'n heining parkeer nie. Daar is wel 'n garage, maar ons mag hom nie gebruik het nie, toe ek navraag doen. Ons het 'n R900 cleaning fee betaal en toe ons die bank net 'n bietjie wegskuif met aankoms, toe het die skoonmaker proppies en stof onder die bank ingevee. Dit was duidelik dat sy net oppervlakkig skoonmaak. Ons het dit self skoongemaak. Vir R900 cleaning fee vir 2 dae se verblyf verwag ek dat die plek spotless sal wees en iemand daagliks inkom om skoon te maak, wat ook nie gebeur het nie. Die wifi is stadig so ons het ons eie internet gebruik. Die positiewe van die plek is: Dit het 'n ongelooflike mooi uitsig oor die Knysnameer. Die beddens het lekker geslaap en die stort is lekker groot. Die tuin is netjies. Die kombuis is netjies en mooi.