Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Connemara Trout Lodge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf waar jy kan rus en die kinders die plaaslewe kan geniet. Die huis was baie goed uitgerus, met baie klein detail wat 'n mens selde kry by soortgelyke verblyf, selfs kinderboeke, bordspeletjies, skaakstel ens. Die stoep het 'n baie mooi uitsig oor die vallei, waar ouers rustig kan kuier en daar is genoeg spasie waar die kinders kan baljaar. Die kinders het dit geniet om die hanslammers te kan voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Connemara Trout Lodge
Baie dankie - Kom kuier weer!

Monique J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

So relaxing. Very comfortable house with everything you could need. Friendly, hospitable hosts. Beautifully situated - away from town but close enough to pop in to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Awesome weekend A big thank you to Hetta & De Wet, we had a great weekend at your place in Dullstroom. Kids enjoyed the fishing and was so nice to see them playing outside in the country. The lodge was well equipped, clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stonie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Ongelooflike ervaring in 'n wonderlike omgewing met fantastiese kliëntediens wat ek 100% sal aanbeveel. Ongelooflike fasiliteite ─ die huis is ten volle toegerus en gemeubileer met alles en nog meer as wat benodig word. Fantastiese uitsigte vanaf 'n groot stoep waarop daarop gesit kan word (8 mense gemaklik), geëet kan word (8 mense) en gebraai (gas) kan word. Al die kamers is baie groot met moderne badkamers in elke kamee, die linne is uitstekend. Beide Hetta en De Wet is te alle tye beskikbaar om te sien na al die behoetes van hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9zouxQHJkU8bRM8pZTtNwdLab7NQ2GB0VxMcqXdb1FGTWW5BMY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 333 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.316058333333 30.199044444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang