Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conroy Huis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hermanus S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike kuiertjie! Heerlike verblyf, rustig, netjies, goed ingerig! Eienaar vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier. Baie gerieflik, naby aan sake sentrum, eetplekke en winkels. Goed ingerig, Netflix en goeie geriewe. Veilige parkering agter veiligheidshek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aurelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Pragtige plekkie en baie mooi ingerig - sal definitief weer daarvan gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, mooi, skoon, ek sal beslis weer daar bespreek as ek Bloemfontein toe kom. Ek het ongelooflik baie lekker gebly. Rustige area, sentraal geleë, naby aan Preller Plein, netjies, skoon, behulpsaam, vriendelik, opreg. Dit was voorwaar 'n plesier om daar te kon bly. Hulle gaan my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker privaat en netjies. Kon lekker braai. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies en veilig. Conroy se verblyf regtig skoon, netjies en veilig. Vir 'n oornagverblyf is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Very pleasant stay. My stay was very pleasant. The host was very friendly and always there to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Velindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: General Conroystraat 40, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232d4f6358a7574da8564587b0b0524dbbd2fce8d14ac4979c509682917c27571a8ed5b7f3e5ce013d98a83227d60af58aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 40 General Conroy Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085774102398 26.206293496681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang