Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Farmhouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Theo K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

A wonderful place to stay. Our stay was great. A superb farmhouse, excellently equipped, peaceful and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren W
1 nag
5.0
Des 2023

Stunning. Gorgeous, delicious dinner, comfortable bed, stunning garden and lovely pool for an afternoon swim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige plaashuis en beste slaap ooit. Die plaashuis is baie groot en ongelooflik ruim, tog modern, luukse badkamers, skoon en het alles wat jy moontlik aan kan dink. Wouter was 'n fantastiese host en het uit sy pad gegaan met aanwysings en het ons by die hek ontmoet. Die stukkie grond pad was glad nie sleg nie en ons het dit maklik gedoen met 'n SUV en 'n waentjie. Ons klein woefies was mal oor die groot grasperk. Dis jammer ons tydjie daar was so kort en ek stel voor jy gee jouself genoeg tyd om op die stoep te sit en die son te sien sak en ek moet se, dit was die lekkerste wat ons in jare geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike mooi plaashuis. Ruim en gemaklik. Sanmarie was baie behulpsaam, die plaas is ongelooflik mooi. Die huis is ruim en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Revitalizing. Place that is perfect to escape city life and reconnect to family and nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Dit voel soos die hartjie van die Karoo! Pragtige verblyf, goeie waarde vir geld en die gasvryheid was heerlik na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah Z
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Very enjoyable. The host was so accommodating and communicative. The farmhouse was clean and comfortable. The children loved playing and stretching their legs on the large lawn outside the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hope L
1 nag
4.8
Okt 2023

Wonderful stay over. Pleasant stay on a farm with so much peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
1 nag
4.8
Apr 2023

Silwerskoon en netjiese verblyf. Dit is beslis die moeite werd om die paar kilometer van die hoofpad af te draai tot by Constantia. Hoewel ons nie ons gasvrou in persoon ontmoet het nie, was daar goeie kommunikasie en het sy alle boodskappe onmiddellik beantwoord en was behulpsaam en vriendelik. Alles was silwerskoon en netjies. Die handdoeke en linne is spierwit en die beddens gemaklik. Die kombuis het meer as wat 'n mens nodig het. Die buitebraai was tot in die verste hoekie skoongemaak en daar is 'n sak hout vir die braai. Ons het heerlik gekuier om die vuur en onder die sterrehemel. 'n Mens voel dadelik welkom met die glaspotjie blomme uit die tuin en die koffie, tee, melk en beskuit. Alles in hierdie huis is in 'n werkende toestand - al die ligte en kragproppe en slotte en deure. Daar is 'n lieflike plaasswembad en al was dit koelerig het ons tog besluit om te swem - wat 'n lafenis! Een nag is beslis te min op hierdie pragtige en netjiese plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keith V
1 nag
3.8
Aug 2023

Lovely, quiet stay on a working farm. We really enjoyed our stay in this large house with lovely views. Beds and bedding were wonderful. House well equipped. Good to walk and see the sheep with their lambs. Lovely area to braai and enjoy the view. Constantia Farmhouse is a wonderful halfway house between Cape Town and Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 920
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R4 920
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swagersfonteinplaas, Langs die N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cf8ac25e358638a58fa1a0a9770a6de63383b47b03e2bebd7873d6c9e3f8855dfb8729d065252a1faec62eb82daadae070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 920 per nag, vir 13 mense 79 5 1 5 Farm Swagersfontein Off the N10 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.916824028102 24.329771661942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang