Constantia Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die kamer het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n TV met gedeelde DStv, 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word ook by die eenhede ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n enkelbed en koningingrootte-bed met 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is ruim en het 'n enkelbed en koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort en daar is ook 'n yskas en 'n TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 4 het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en elektriese komberse is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is 'n selfsorgeenheid met 'n koninggrootte- en koningingrootte-bed. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n en suite-badkamer, asook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elektriese komberse, 'n yskassie en tee- en koffieskinkbord is beskikbaar. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe sluit nie ontbyt in nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Reëlings vir ontbyt moet direk met Jenet by Constantia Guest House getref word. Sy kan telefonies of per e-pos bereik word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang