Constantia Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jenet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Martin N - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Caroline G - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens met topgehalte geriewe en gasvryheid. Heerlikste koffie.
Elmarie H - Des 2023
Algehele gradering
Jenet, baie dankie, vir al jou moeite en bederf. Ek het my verblyf baie geniet.
Yusuf S - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename kuier gehad.
Shawn W - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Susan H - Des 2023
Algehele gradering
Net die beste!
Constantia Guesthouse se terugvoer
Many thanks for your positive review, much appreciated.
Waldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful place to stay. The room was in great condition with everything that we needed. The host was extremely warm and welcoming.
Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Só tuis gevoel!
Anzel V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anzel waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te sien
Hilde L - Apr 2023
Algehele gradering
Great hospitality by host, comfortable stay.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Hi Hilde, many thanks for your highly valued review, much appreciated. Hope to see you soon.
Regards
Jenet
Bheki M - Jan 2023
Algehele gradering
Great place.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Hi Bheki, many thanks for your review. Hope to see you soon. It is much appreciated. Best regards. Jenet
Keri F - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, amazing host, beautiful accommodation!
Constantia Guesthouse se terugvoer
Hi Keri, many thanks for your review. It was wonderful having you. Hope to see you soon. It is much appreciated. Best regards. Jenet
Quintin V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf om rugby te gaan kyk.
Rinette K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Hildegard S - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en knus.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Baie baie ons waardeer julle terugvoer en sien uit daarna om julle weer te sien.
Annie B - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik, en dadelik tuis gevoel. Vyfster ontbyt. Baie dankie.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gebly.
Groete
Jenet
Tanya V - Jan 2022
Algehele gradering
Bly elke jaar hier op pad terug van die Kaap af.
Annelie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike ligging.
Jessica S - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable, quiet & easy to find.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Many thanks Jessica hope to see you soon!
Deon M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Constantia Guesthouse se terugvoer
So lekker om sulke dierbare gaste te kon ontvang.
Baie dankie!
Ecp T - Jan 2021
Algehele gradering
Puik en warm ontvangs.
Claudi D - Jan 2021
Algehele gradering
Alles 'n plesier.
Leon R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil en rustig.
Wade F - Jan 2021
Algehele gradering
Nice for a one night stop over.
Adel M - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Wynand D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ten volle toegerus.
Alvin J - Nov 2020
Algehele gradering
Maklik en gerieflik.
Melinda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Pieter J - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie, skoon verblyf vir reisigers.
David A - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en goed onderhou.
Lizelle K - Des 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer HD jaar van hulle gebruik maak.
Friedemann E - Des 2019
Algehele gradering
Good.
Monique O - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Ida D - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gasvryheid bo verwagting. Skoon en baie netjies. So lekker gebly, sal beslis weer hier kom oornag. Home away from home.
Ilse R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en die eienaar is gaaf.
Rodney R - Jun 2019
Algehele gradering
Most pleasant and friendly.
Michelle D - Mei 2019
Algehele gradering
Clean and friendly service.
Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende blyplek vir oud en jonk!
Lees meerJaco H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en akkomoderend. Heerlik gerus.
Deidre C - Jan 2019
Algehele gradering
Ruim kamers en baie goed toegerus met DStv, lugversorging, lekker groot badkamer en klein kombuisie. Lekker swembad was 'n welkome lafenis! Die ontbyt was fantasties.
Hermien B - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese tuiste. Heerlike swembad.
David L - Jan 2019
Algehele gradering
Naby snelweg en veilig! Dankie.
Tia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie keuse, sal weer hier bespreek.
Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Des F - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Ideaal en baie gerieflik.
Kyla G - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic service and beautiful, tidy rooms!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese diens en mooi, netjiese kamers.
Ons het so welkom en rustig gevoel by die gastehuis. Die kamers is merkwaardig!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elsabe P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige en vriendelike omgewing.
Monika T - Aug 2018
Algehele gradering
Was heerlik en vriendelike diens, sal weer gebruik.
Lionel C - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam en beleefd, uitstekende atmosfeer.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Is altyd lekker om te weet dat my gaste welkom voel en dat hul gerieflik bly.
Chantell S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Leonard O - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Dorothy B - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik, voel soos jou eie familie.
Thania E - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig skoon en gasvrou baie vriendelik.
Pieter C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies, vriendelike diens. Ons bly weer daar wanneer ons terug in Bloem is.
Anna-marie J - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het goeie vriendelike diens gekry en dit was baie skoon en netjies.
Joanne K - Jan 2018
Algehele gradering
Verkwikkende rus oase, na lang uitputtende rit uit die Kaap.
Amanda S - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou, skoon en netjiese verblyf.
Annelie Vam Staden V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Nirvana C - Jun 2018
Algehele gradering
Clean and professional.
Elna L - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderfully quiet and peaceful.
Constantia Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure to accommodate you. Hope to see you again soon.
Gert E - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en baie rustig.
Riaan J - Mrt 2017
Algehele gradering
Absoluut perfek. Jenet is 'n uitstekende gasvrou.
Hans Labuschagne L - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Hennie S - Nov 2017
Algehele gradering
Harlike ontvangs en dit voel soos by jou eie huis.
Retha V - Jun 2017
Algehele gradering
Nejiese, goed toegeruste gastehuis met vriendelike diens. Ons sal weer gaan!
Lees meerStewart H - Aug 2017
Algehele gradering
Pleasant stay with a lovely host to welcome you.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Thank you for choosing us.
Kind regards,
Jenet
Paula V - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, huislik
Philip K - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Michael V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Wendy W - Des 2016
Algehele gradering
The owner is particular, her attention to detail leaves you feeling like she does everything with 2 cups of love. She is very neat and tidy. If the place you stay in is clean and tidy, you can relax!
Lees meerNicolette S - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Ben D - Sep 2016
Algehele gradering
Het gevoel of jy tuis is by jou ouma.
Corrie S - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.
Joanne K - Aug 2016
Algehele gradering
Pure Kaapse gerief en gasvryheid in die hartjie van Bloemfontein met die hartlikste gasvrou, Jenet.
Irma M - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, vriendelike gasvryheid.
Marita V - Jul 2016
Algehele gradering
Eienaar is vriendelik en gasvry.
Amelia F - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en netjies.
Susan O - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflike groot verrassing!
Martin B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Guy P - Apr 2016
Algehele gradering
Some of the best and friendliest hospitality we have ever experienced!
Christo V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike kuier!
Jaco C - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!!
Tienie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Bertus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf, netjies vriendelik en geriewe meer as genoeg.
Liesel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvry en was lekker om daar te bly. Ontbyt was fantasties.
Annke Y - Mrt 2016
Algehele gradering
Die diens was uit die boonste rakke!
Ronny K - Jan 2016
Algehele gradering
Ideaal.
James A - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring met al die basiese benodigdhede en puik gasvryheid.
Frank G - Aug 2016
Algehele gradering
Snoesig.
Louie S - Jan 2016
Algehele gradering
Ons is ingewag met huislike gasvryheid en vriendelikheid.
George M - Jul 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Teresa S - Mrt 2016
Algehele gradering
We had an extended stay and were very comfortable in our unit.
Hendro V - Jan 2016
Algehele gradering
Huislik.
Marina D - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies. Pragtige, antieke meubels. Losstaande eenhede is lekker privaat.
Lees meerJulia B - Mrt 2016
Algehele gradering
This is not a 4 star establishment! We would give it max 3 stars.
Constantia Guesthouse se terugvoer
The fridge was unfortunately switched off at the wall plug. We will definitely ensure that the plugs are switched on in future. The cleaning staff was briefed to ensure that plugs are switched on after cleaning.
Sorry for any inconvenience caused.
Rina S - Des 2016
Algehele gradering
Nie vir meer as een nag nie.
Constantia Guesthouse se terugvoer
Tydens die goeie reën wat in Bloemfontein geval het, het daar n waterlek iewers naby elektrisiteit ontstaan. Die kontrakteur het ons 3 keer laat uitkom, maar hy kon nie die fout opspoor nie. Ons is baie jammer vir die ongerief, daar was wel flitse beskikbaar. Dit is beslis nie 'n agterkamer nie. Hierdie kamer is een van die gewildste onder ons gaste. Ons is bly julle het die ontbyt geniet.
Groete,
Jenet.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Lenie B - Jan 2016
Algehele gradering
Die verblyf was onaangenaam en die webtuiste se foto's is nie 'n weerspieëling van die swak kamer agter in die hoek waarin ons geboek was.
Phil V - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Pieter B - Nov 2015
Algehele gradering
'n Gastehuis waar jy soos 'n ou vriend ontvang word.
Wanda V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame ontvangs.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang