Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir Constantia Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Very comfortable.

We just stayed overnight.

Caroline G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline G

Fantastiese diens met topgehalte geriewe en gasvryheid. Heerlikste koffie.

N Warm tuiste om oor te bly op die langpad. Besonders netjies! Topgehalte geriewe en diens.

Elmarie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Jenet, baie dankie, vir al jou moeite en bederf. Ek het my verblyf baie geniet.

Dit was 'n lekker en groot belewenis, ek is op die hande gedra.

Yusuf S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf S

Aangename kuier gehad.

Baie tevrede met verblyf.

Susan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Net die beste!

Gasvryheid oorskry verwagting!

Constantia Guesthouse se terugvoer

Many thanks for your positive review, much appreciated.

Constantia Guesthouse
Waldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo S

Wonderful place to stay. The room was in great condition with everything that we needed. The host was extremely warm and welcoming.

I would definitely recommend this stay to any travellers, even with children.

Tanya B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Só tuis gevoel!

Sal definitief weer daar oorslaap!

Anzel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Perfekte verblyf.

Ons het baie lekker gebly, het heerlik geslaap, die area is stil geen geraas! Sal beslis weer daar gaan bly.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anzel waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te sien

Constantia Guesthouse
Hilde L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde L

Great hospitality by host, comfortable stay.

Jenet is a wonderful host, our room was super comfortable with cosy bedding, kept impeccably clean. In close proximity to all our destinations, we'll definitely make use of Constantia Guesthouse again.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Hi Hilde, many thanks for your highly valued review, much appreciated. Hope to see you soon.

Regards
Jenet

Constantia Guesthouse
Bheki M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki M

Great place.

The host is such a lovely person, she makes you feel at home, away from home.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Hi Bheki, many thanks for your review. Hope to see you soon. It is much appreciated. Best regards. Jenet

Constantia Guesthouse
Keri F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keri F

Wonderful stay, amazing host, beautiful accommodation!

We had a one-night stopover at the Constantia guesthouse. It's a beautiful spot, with comfy inviting beds and a lovely outside area to relax! Beautiful gardens and a kind and lovely host! Thank you for a perfect stay!

Constantia Guesthouse se terugvoer

Hi Keri, many thanks for your review. It was wonderful having you. Hope to see you soon. It is much appreciated. Best regards. Jenet

Constantia Guesthouse
Quintin V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Lekker verblyf om rugby te gaan kyk.

Lekker oorgebly in Bloem by 'n pragtige gastehuis. Baie lekker ontbyt gehad en die vriendelikste eienaar.

Rinette K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette K

Baie tevrede.

Ons sal graag weer by Constantia Guesthouse oorslaap.

Hildegard S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S

Gerieflik en knus.

Alles wat jy nodig het vir gemaklik oorslaap in die winter en somer.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Baie baie ons waardeer julle terugvoer en sien uit daarna om julle weer te sien.

Constantia Guesthouse
Annie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Gasvrou baie vriendelik, en dadelik tuis gevoel. Vyfster ontbyt. Baie dankie.

Alles was baie skoon en netjies. Het net 'n mikrogolf en bietjie vars melk gemis. Verder was alles baie goed.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gebly.
Groete
Jenet

Constantia Guesthouse
Tanya V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Bly elke jaar hier op pad terug van die Kaap af.

Gerieflik naby aan die N1, vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Annelie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie W

Gerieflike ligging.

Vriendelike ontvangs. Die kamer is netjies en goed toegerus vir korttermynverblyf.

Jessica S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica S

Comfortable, quiet & easy to find.

Garden is spectacular. Host is friendly & helpful.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Many thanks Jessica hope to see you soon!

Constantia Guesthouse
Deon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Van die aankoms tot ons vertrek die volgende oggend was dit 'n plesier om by Constansia Guesthouse te bly. Hoogs aanbeveel.

Constantia Guesthouse se terugvoer

So lekker om sulke dierbare gaste te kon ontvang.
Baie dankie!

Constantia Guesthouse
Ecp T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T

Puik en warm ontvangs.

Die gasvrou het ons bederf met koffie en koekies. Die kamers was netjies en ons kon nie vra vir beter nie. Hulle kan beslis aanbeveel word. Alles was puik en ons het baie welkom gevoel. Sal weer daar oorslaap.

Claudi D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi D

Alles 'n plesier.

Alles was net 'n plesier, van die vriendelike gasvrou tot die gerieflikste beddens en 'n kombuisie wat meer as voldoende toegerus is. Ons het heerlik oorgeslaap!

Leon R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Eienaar baie gasvry en ontsien geen moeite om jou verblyf aangenaam te maak nie.

Wade F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wade F

Nice for a one night stop over.

Good enough for a one night stop over.

Adel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M

Heerlik gebly.

Dit is 'n fantastiese plek om oor te bly. Die dame is super verwelkomend. Huis is pragtig, gemaklik, en ons sal moeilik op 'n ander plek gaan woon as ons weer deur Bloem gaan!

Wynand D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Baie netjies, skoon en ten volle toegerus.

Pragtig ten volle toegeruste kamers met 'n lieflike skoon swembad en braai area waarvan hout, blits, vuurhoutjies en 'n rooster voorsien was.

Alvin J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin J

Maklik en gerieflik.

Naby geleë aan die N1-hoofweg. Winkels and kosplekkies was maklik bereikbaar is. Skoon en goed ingerig.

Melinda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Uit die boonste rakke!

Pragtig skoon, goeie kwaliteit linne en handdoeke, fantastiese ontbyt, baie vriendelike gasvrou! Ons het baie welkom gevoel!

Pieter J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Goeie, skoon verblyf vir reisigers.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Beslis weer daar oorbly wanneer nodig. Ontbyt was baie goed. Kamers skoon en netjies.

David A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Netjies en goed onderhou.

Great vir 'n dag of drie. Lekker swembad. Wonderlike braaigeriewe. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou! Naby baie geriewe en die snelweg!

Lizelle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Sal beslis weer HD jaar van hulle gebruik maak.

Pragtige plek. Skoon, netjies en ruim. Kamers het al die geriewe wat verwag word. Die eienaar Baie gasvry ons het soos familie gevoel.

Friedemann E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedemann E

Good.

See stars.

Monique O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Fantasties.

Ek sal by geen ander plek in Bloemfontein oorslaap nie.

Ida D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D

Vriendelike ontvangs, gasvryheid bo verwagting. Skoon en baie netjies. So lekker gebly, sal beslis weer hier kom oornag. Home away from home.

Kan Constantia Gastehuis aanbeveel vir enige reisiger vir oornagverblyf. Gasvry en vriendelike ontvangs. Ontbyt wat opsioneel ekstra is, is uit die boonste rakke. Bed en beddegoed goeie kwaliteit en sorg vir 'n goeie nagrus. Sal beslis weer daar oornag.

Ilse R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Baie netjies en die eienaar is gaaf.

Ons het ons oornagverblyf baie geniet. Die eienaar is baie gaaf en mens voel dadelik tuis. Ons het heerlik warm geslaap!

Rodney R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R

Most pleasant and friendly.

Exactly what we needed.

Michelle D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Clean and friendly service.

Warm welcoming. Bedroom had everything in it to make your stay comfortable.

Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Uitstekende blyplek vir oud en jonk!

Ons was 'n groot groep mense wat hier oornag het op pad Karoo toe, met 'n klein baba, 2 kleuters, 2 tieners and 6 volwassenes en ons almal kan getuig dat dit 'n uitstekende blyplek was. Ek persoonlik het lekkerder hier geslaap as in my eie huis, en die hele groep was baie beïndruk met die kamers, die gasvryheid en die ontbyt die volgende oggend! Kan dit regtig aanbeveel aan enigiemand wat nodig het om te oornag in Bloemfontein vir watookal rede.

Jaco H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Baie gasvry en akkomoderend. Heerlik gerus.

Baie dankie vir die gasvryheid. Heerlike en gemaklike verblyf. Baie maklik toeganklik. Hoogs aanbeveel vir oornag op pad na vêr bestemming.

Deidre C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C

Ruim kamers en baie goed toegerus met DStv, lugversorging, lekker groot badkamer en klein kombuisie. Lekker swembad was 'n welkome lafenis! Die ontbyt was fantasties.

Gasvryheid soos min, het ons begroet na 7uur op die pad! Maar die swembad was 'n welkome lafenis vir die kleingoed, en die eetplekke was net 5 min in die pad af. Na 'n bietjie DStv en 'n koel nagrus met die lugversorging aan én 'n plaasontbyt soos min was ons weer reg vir die laaste bietjie JHB toe! Dankie Constantia Cottages!

Hermien B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B

Netjiese tuiste. Heerlike swembad.

Sien sterre.

David L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Naby snelweg en veilig! Dankie.

Dankie vir die vinnige hulp.

Tia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tia H

Goeie keuse, sal weer hier bespreek.

Ons is ontvang met koffie en beskuit! Netjiese en gemaklik verblyf. Rustige en veilige omgewing. Ons sal enige tyd weer hier oornag.

Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K

Baie baie lekker.

Pragtige plekkie. Lieflike kamers. Gemaklike beddens. Goeie gehalte-linne en handdoeke. Goed ingerig. Ideaal geleë. Heerlike swembad. Vriendelike en professionele diens. Sal beslis weer daar oorslaap.

Des F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des F

Aangenaam verras.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Kan definitief aanbeveel.

Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K

Ideaal en baie gerieflik.

Ons sal beslis weer hier kom bly. Dit is ideaal geleë, gerieflik en goed toegerus met goeie gehalte linne, handdoeke en kombuistoerusting.

Kyla G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla G

Fantastic service and beautiful, tidy rooms!

We felt so welcome and at peace at the guesthouse. The rooms are stunning!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese diens en mooi, netjiese kamers.

Ons het so welkom en rustig gevoel by die gastehuis. Die kamers is merkwaardig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elsabe P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Baie netjiese, veilige en vriendelike omgewing.

Sal enige tyd weer van die gastehuis gebruik maak. Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

Monika T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika T

Was heerlik en vriendelike diens, sal weer gebruik.

Was heerlik, vriendelike diens, behulpsaam, als mooi skoon en netjies.

Lionel C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel C

Aangenaam en beleefd, uitstekende atmosfeer.

Baie verwelkomend en jy kry daai home sweet home gevoel. Ontbyt was 'n regte boere ontbyt, vars gemaak en smaakvol. Kamers was skoon en netjies en meer as voldoende aan die gerieflikhede wat ons verwag het. Alhoewel ons in die ysige koue daar aangekom het was ons snoes en warm in die bed.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Is altyd lekker om te weet dat my gaste welkom voel en dat hul gerieflik bly.

Constantia Guesthouse
Chantell S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Leonard O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard O

Skoon, netjies en vriendelik.

Aan te beveel. Goed georganisseerd en netjies.

Dorothy B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy B

Gasvrou baie vriendelik, voel soos jou eie familie.

Skoon en netjiese kamers met alle nodige gebruiksartikels. Veiligheidsheining om erf. Voertuie binne heining. Maklik om gastehuis te kry.

Thania E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E

Pragtig skoon en gasvrou baie vriendelik.

Dit was maklik om op te spoor. Rustige omgewing. Skoon en netjies. Gasvrou het my baie tuis laat voel.

Pieter C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie lekker, skoon, netjies, vriendelike diens. Ons bly weer daar wanneer ons terug in Bloem is.

Sien sterre.

Anna-marie J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J

Ons het goeie vriendelike diens gekry en dit was baie skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet. Die diens was flink en die eienaars is baie vriendelik. Die plek is skoon en netjies.

Joanne K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Verkwikkende rus oase, na lang uitputtende rit uit die Kaap.

Constantia Gastehuis word besit en bestuur deur mevrou Gasvryheid. Jy mag nie om dit ry nie.

Amanda S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Vriendelike en behulpsame gasvrou, skoon en netjiese verblyf.

Ons baie lekker gebly, baie dankie!

Annelie Vam Staden V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie Vam Staden V

Lekker gebly.

Lekker gebly dankie. Goeie, netjiese verblyf.

Nirvana C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirvana C

Clean and professional.

I wish could have stayed a few more days. A little oasis in the city.

Elna L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Wonderfully quiet and peaceful.

Lovely homely setting quiet and peaceful. Well equipped rooms.

Constantia Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure to accommodate you. Hope to see you again soon.

Constantia Guesthouse
Gert E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Baie vriendelike personeel en baie rustig.

Baie lekker gebly, het al reeds weer bespreek. Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Etes is baie lekker en baie groot.

Riaan J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Absoluut perfek. Jenet is 'n uitstekende gasvrou.

Sien sterre.

Hans Labuschagne L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Labuschagne L

Rustig en gasvry.

Baie goed. Lekker gebly. Baie vriendelik.

Hennie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Harlike ontvangs en dit voel soos by jou eie huis.

Jenet, baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het tuis gevoel en lekker gekuier.

Retha V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Nejiese, goed toegeruste gastehuis met vriendelike diens. Ons sal weer gaan!

Ons verblyf was besonder aangenaam. Ons is vriendelik ontvang (met koffie en beskuit) en die kamer het alles waarvoor 'n mens kan vra: lugreëling, elektriese komberse, snoesige winterlakens, lekker groot sagte handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe, 'n klein yskassie en 'n gerieflike, goed ingerigte badkamer. Dankie vir die aandag aan detail. Hopelik kan ons volgende keer die lekker kuierstoep en swembad ook benut.

Stewart H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart H

Pleasant stay with a lovely host to welcome you.

Neat, presentable and very comfortable room. Enjoyed our 1 night stay.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Thank you for choosing us.

Kind regards,
Jenet

Constantia Guesthouse
Paula V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V

Vriendelik, gasvry, huislik

Het baie tuis gevoel en lekker geëet en geslaap. Gevoel of ek by familie kuier.

Philip K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip K

Rustig en vriendelik.

Netjies, skoon, vriendelik met veilige parkering. Gerieflik na aan die N1.

Michael V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Vriendelike ontvangs.

Ons was vriendelik onthaal en die dame het ons sommer laat tuis voel. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap. Regtig waarde vir geld.

Wendy W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

The owner is particular, her attention to detail leaves you feeling like she does everything with 2 cups of love. She is very neat and tidy. If the place you stay in is clean and tidy, you can relax!

Very clean room, clean pool, clean bathroom. Everything was tasteful, cottage-like, stylish and or quaint, the owner is particular, her attention to detail leaves you feeling like she does everything with 2 cups of love. She is very neat and tidy. If the place you stay in is clean and tidy, you can relax! It was a great stay. We felt exceptionally welcome. Generous breakfast, table set each morning as if you are royalty! Fresh linen every second day. We felt very safe too! A true gem.

Nicolette S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Fantasties.

Diens is voortreflik. Sal enige tyd weer daar tuisgaan en dit vir almal aanbeveel. Wat 'n heerlike ervaring.

Ben D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Het gevoel of jy tuis is by jou ouma.

Alles was so skoon en netjies. Ons het dit vreeslik geniet. Die ontbyt was heerlik.

Corrie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.

Sal aanbeveel.

Joanne K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Pure Kaapse gerief en gasvryheid in die hartjie van Bloemfontein met die hartlikste gasvrou, Jenet.

Constantia is gerieflik geleë, puik sekuriteit, 'n wonderlike gasvrou en maksimum waarde vir geld. Dis die lekkerste kuierstoep, heerlikste tee en beskuit, voortreflike nagrus en topklas-ontbyt. Dit was een van ons beste gastehuis-ervarings.

Irma M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Rustig, vriendelike gasvryheid.

Net 'n woord van hartlike dank aan Jenet Venter vir die ongelooflike bystand en ondersteuning die oggend van 6 Augustus 2016. Sal u oop hart en gasvryheid altyd koester.

Marita V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Eienaar is vriendelik en gasvry.

Dankie vir 'n heerlike nagrus en gasvryheid.

Amelia F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia F

Vriendelik, veilig en netjies.

Baie lekker gebly al was dit kort, vriendelik ontvang, kamer was baie netjies en goed ingerig. Sal julle definitief aanbeveel!

Susan O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Ongelooflike groot verrassing!

Jenet se vriendelikheid en gasvryheid het ons dadelik tuis laat voel. 'n Mens kan beslis langer as net 'n oornag daar vertoef. Jenet aandete en ontbyt kry beslis 100%! Ons sal beslis weer Constantia sou wil besoek.

Martin B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Baie lekker gebly!

Warm, vriendelike mense wat omgee vir en omsien na hulle gaste.

Guy P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P

Some of the best and friendliest hospitality we have ever experienced!

Wonderful hospitality! Not only did Jeanette wait up for our late arrival at 10:30 pm but upon arrival she had a tasty hot meal waiting for us! Will definitely stay at Constantia Guesthouse again!

Christo V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Heerlike kuier!

Baie vriendelik ontvang. Vreeslik netjies en goeie waarde vir geld.

Jaco C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Fantasties!!

Die diens was baie vriendelik en die slaapplek was beskore.

Tienie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H

Goeie waarde vir geld.

Het lekker gebly en vriende gemaak. Sal weer daar oornag.

Bertus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Bekostigbare verblyf, netjies vriendelik en geriewe meer as genoeg.

Gastehuis is baie netjies en goed geprys. Bestuurder baie vriendelik en behulpsaam. Gemaklike slaap plek met baie goeie geriewe vir oornag reise. Sal verseker aan beveel.

Liesel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

Gasvry en was lekker om daar te bly. Ontbyt was fantasties.

Sal verseker weer daar bly.

Annke Y - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y

Die diens was uit die boonste rakke!

Ons kamer was gemaklik en mooi. Die etes was uit die boeke. Die diens was persoonlik en goed. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Ronny K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronny K

Ideaal.

Gasvrye mense en baie gemaklike beddens.

James A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James A

Baie aangename ervaring met al die basiese benodigdhede en puik gasvryheid.

Sou kon aanbeveel vir oornagverblyf tydens 'n reis of vir langer periodes.

Frank G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frank G

Snoesig.

Baie vriendelike ontvangs en gemaklike atmosfeer.

Louie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louie S

Ons is ingewag met huislike gasvryheid en vriendelikheid.

Dit was 'n heerlike ervaring. Die kamer was baie skoon en die meubels pragtig. Die ontbyt was regtig geurig en keurig voorgesit.

George M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Tuiste weg van die huis.

Stil, gesellig en lekker!

Teresa S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S

We had an extended stay and were very comfortable in our unit.

We were made to feel very welcome during our 10 day stay. Our unit was safe and secure and had all we needed. Jenet makes an amazing breakfast! Thank you, we hope to be back again.

Hendro V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendro V

Huislik.

Constantia Guesthouse is 'n lieflike huis met 'n pragtige atmosfeer. Die dame is ook baie vriendelik. Dit is 'n ideale huis as jy 'n groep is wat die hele huis wil huur.

Marina D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina D

Skoon en netjies. Pragtige, antieke meubels. Losstaande eenhede is lekker privaat.

Baie dankie vir 'n rustige tydjie by jou Jenette. Dit was veral lekker dat die gasvrou jou op die stoep staan en inwag! Die kamer en badkamer was onberispelik en dit was lekker om i.p.v. gewone gastehuis-sepies 'n standaardsepie en tandepasta te ontvang! Die losstaande eenheid waarin vriende oorgebly het, was lekker privaat met 'n braai-area. Nogmaals dankie. Ons sal weer van jou gasvryheid gebruik maak!

Julia B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Julia B

This is not a 4 star establishment! We would give it max 3 stars.

The manageress was very friendly and helpful, but somewhat disorganised. The rooms are dark and cluttered. Some of the wall plugs were not working. The fridge was not switched on.

Constantia Guesthouse se terugvoer

The fridge was unfortunately switched off at the wall plug. We will definitely ensure that the plugs are switched on in future. The cleaning staff was briefed to ensure that plugs are switched on after cleaning.
Sorry for any inconvenience caused.

Constantia Guesthouse
Rina S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina S

Nie vir meer as een nag nie.

Baie klein, donker agterkamer waar krag aanhoudend "getrip" het, maar ontbyt het darem opgemaak daarvoor (maar ek sou dink dat ons net helfte van die geld kon betaal vir die ongerief van die kragonderbrekings), maar ten minste was dit 'n baie lekker ontbyt. Sal weer daar gaan oorslaap, maar in 'n ander kamer.

Constantia Guesthouse se terugvoer

Tydens die goeie reën wat in Bloemfontein geval het, het daar n waterlek iewers naby elektrisiteit ontstaan. Die kontrakteur het ons 3 keer laat uitkom, maar hy kon nie die fout opspoor nie. Ons is baie jammer vir die ongerief, daar was wel flitse beskikbaar. Dit is beslis nie 'n agterkamer nie. Hierdie kamer is een van die gewildste onder ons gaste. Ons is bly julle het die ontbyt geniet.

Groete,
Jenet.

Constantia Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lenie B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lenie B

Die verblyf was onaangenaam en die webtuiste se foto's is nie 'n weerspieëling van die swak kamer agter in die hoek waarin ons geboek was.

Ons het gereis vanaf Kaapstad en oorgeslaap in Bloemfontein. Dit was baie warm, geen lugversorging, net 'n waaier, en ons kon nie die deur oopmaak nie a.g.v. van skerp ligte. Die kamer het geruik na stof. Daar was 'n harde gesels voor ons kamer tot 23:00 die nag. Die kamer was oud en onaangenaam en ons het bitterlik sleg geslaap. Geen sensitiwiteit vir reisigers nie.

Phil V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil V

Wonderlike gasvryheid.

Ek kan dit aanbeveel veral omdat dit troeteldiervriendelik is.

Pieter B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

'n Gastehuis waar jy soos 'n ou vriend ontvang word.

'n Netjiese gastehuis met 'n uitstekende gasvrou, en al die nodige geriewe insluitend lugversorging. 'n Besondere, smaaklike ontbyt word voorsien, in kort ─ alles wat jy van 'n gastehuis verwag en meer.

Wanda V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V

Baie vriendelike, behulpsame ontvangs.

Gerieflik skoon en goeie kwaliteit matras en beddegoed. Heerlike ontbyt. Sou graag koue drinkwater en ys in die yskas wou hê, veral met aankoms.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDMwNjA1LWI3ZDktNGEyNi1hYWZjLWMyNDhjY2U4OTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 67 Van Iddekinge Avenue Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.15375 26.18563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang