Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Klein

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die voorheuwels van die berge.

Constantia Klein is geïnspireer deur die Franse platteland en spog met antieke meubels. Verblyf is in 4 aparte eenhede beskikbaar naamlik 'n Solderwoonstel, Deluxe Suite, Luukse Vierslaapkamer-villa en 'n Luukse Vyfslaapkamer Herehuis. Die eenhede het selfsorgkombuise, leefareas met LED-TV's met satelliet-kanale en 'n DVD-speler, WIFi, haardroërs en kluise in die kamers. 100% Katoen-perkallinne, groot badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Gaste kan deur die groot, versorgde tuine wandel met pragtige rose, krismisrose en 'n stroompie wat daardeur vloei. Constantia Klein is ook die perfekte venue vir 'n intieme troue.

Stap na 1 van die 3 wynplase wat naby aan ons is, waar jy kan wynproe, koffie drink of aan 'n heerlike middag- of aandete smul.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Klein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24547f7763ebc96a48a5811615f1f88ada0d76e02a9d856cea5b88473baf12f94da40eb48989ffe784d3e629444409fce380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 74 Klein Constantia Road Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03763997295 18.419099450111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang