Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 216 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste woonbuurt geleë, naby die lowerryke wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad en talle gevierde restaurante. Dit bied maklike toegang tot die groot hoofweë en is 2 minute vanaf die twee sjiek winkelsentrums, Constantia Village en Constantia Emporium.

Dié verblyf beskik oor 5 eenhede. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en elke badkamer het óf 'n stort en bad óf net stort.

Dié eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en lugversorging, swembad en braai-area asook 'n privaat buite-leefarea en veilige parkeerplek van die straat af in. Alle eenhede is toegerus met rugsteunstelsels vir beurtkrag of ander kragonderbrekings.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry, gimnasium, swem en tennis in. Die Valsbaai-strande en die gholfbane in die Suidelike Voorstede is 'n maklike 15-minute se ry weg, terwyl die Tafelberg-kabelbaan en die Stad Kaapstad nie meer as 25 minute weg is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Constantia Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hans O. Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 216
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 216
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 216 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027002 18.451365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang