- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 512 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Constantia Cottages is in die pragtige Constantia-vallei naby die lowerryke wingerde van die oudste Wynlande in Kaapstad en baie restaurante geleë.
Die vakansiehuise sluit 1 gastehuis, 2 kleiner kothuise, 1 semi-losstaande dorpshuis, 2 groter kothuise en 3 villas in. Die gastehuis beskik oor 3 woonstelle wat tot 10 gaste kan akkommodeer.
Al die eenhede is met rugsteunkragstelsels vir kragonderbrekings toegerus. Daar is lugversorging in alle leefareas en slaapkamers, behalwe die dorpshuis. Die eenhede beskik elk oor minimum 1 dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 9 met ekstra ovaalbaddens. Die leefareas het groot slim-TV's wat aan die sterk WiFi in elke eenheid gekoppel is.
Buitegeriewe sluit 'n verhitte swembad (oop van September tot April), 'n privaat buite-leefarea, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry, 'n gimnasium, swem en tennis in.
Alle eenhede bied maklike toegang tot die hoofpaaie en is 2 minute vanaf die 3 sjiek winkelsentrums, Constantia Village, Blue Route Mall en Constantia Emporium. Die Valsbaai-strande en die gholfbane in die Suidelike Voorstede is net 15 minute se ry ver en Tafelberg se kabelkar en die middestad is ook minder as 25 minute ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hans O. Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Constantia Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap