Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Lazy River

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendyrr Walk 8, Barbarossa Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Constantia Lazy River is in die lowerryke en luukse suidelike voorstad Constantia geleë. Dit word omring deur 'n groen gordel en met van die oudste Wynplase in die Kaap.

Verblyf word gebied in 4 selfsorg-eenhede wat 2 ateljee-eenhede, 'n 2 slaapkamer kothuis met 'n derde slaapkamer opsie en 'n gesinswoonstel insluit.

Die eenhede is stylvol versier en elkeen het sy eie privaat ingange asook parkeerplek binne die fasiliteit. Die hooftuin het swaaie, 'n glyplank vir kinders en 'n omheinde soutwaterswembad. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel vir een motor. Hierdie verblyf is toegerus met sonkrag en batteryrugsteun.

Constantia is bekend vir sy wynplase en gaste kan unieke wynproe by 'n verskeidenheid wynkelders geniet. Die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin is ook minder as 10 minute se ry vanaf die gastehuis en gaste kan gaan piekniek hou of een van die gewilde somersonsondergangkonserte bespreek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Constantia Lazy River
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Glendyrr Walk 8, Barbarossa Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Lazy River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendyrr Walk 8, Barbarossa Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeedaa1ba43e19c81e89be05383f7c3b297bdf28d676783805a4752c3cd401f29189bca23a7cca1492e652d83726bd3593f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 8 Glendyrr Walk Barbarossa Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019447722158 18.457847070786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang