Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Manor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Gemaklik, ruim, vriendelike gasvrou, netjies - sal vir seker aanbeveel. Heerlik, luuks, skoon en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Skoon kamer, rustige atmosfeer en veilige parkering. Dankie vir jou lekker en vinnige ontbyt op versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Was 'n vinnige in Saterdagmiddag en uit Sondag oggend. Was pragtig en veilig. Baie vriendelik, mooi en skoon. Uitstekende ligging. Daar was geen eerlikheidskroeg nie. Water in die yskas sou lekker gewees het. Maar sal bring volgende keer. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudolf
Constantia Manor Guesthouse
Dankie vir jul vriendelikheid en ondersteuning - julle moet gou weer kom. Gedurende en nou na Covid het ons geen personeel terug nie, ons - die eienaars (Rudolf en Hanna) doen alles self. Geen honesty bar nie - ons herstel nog na die pandemie - bring eie verversings of ondersteun omliggende restaurante. Ons gee 'n bottel water by aankoms en maklik om weer op te vul in die ontvangs met die watermasjien daar beskikbaar. Sien julle weer!

Anel S
1 nag
5.0
Nov 2022

Oornagverblyf. Vriendelike eienaar en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Heerlik en onvergeetlik. So naby ons bestemming, was so uitgerus en kon net herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
Constantia Manor Guesthouse
Dankie vir waardering en bly julle kon maklik oor die weg kom en rus. Nou weet julle waar ons is. Rudolf en Hanna, eienaars.

Jyx J
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Baie lekker gebly. Dankie Hanna, dit het my tyd vinnig en lekker verby laat gaan, dankie vir gasvryheid. Baie goed en netjies kamers lekker groot en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Veilig, netjies en uitstekende ligging. Ons het lekker gebly en sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel L
1 nag
5.0
Apr 2019

Heerlik. Gasvrye, vriendelike diens. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Fantasties. Ons het baie lekker daar gebly. Was naby ons plek en naby eetplekke. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2017

Gerieflik. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: January Masilela-rylaan 521, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtI4glFNapEG8rdUAzUDRsFUXj3urjlJi8ACFtf9EFzyejOquCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 521 January Masilela Drive Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.807125837902 28.281549811364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang