Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Manor Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Constantia Manor Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Gemaklik, ruim, vriendelike gasvrou, netjies - sal vir seker aanbeveel.

Heerlik, luuks, skoon en goeie ligging.

Louis D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Skoon kamer, rustige atmosfeer en veilige parkering.

Dankie vir jou lekker en vinnige ontbyt op versoek.

Joanine M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanine M

Was 'n vinnige in Saterdagmiddag en uit Sondag oggend. Was pragtig en veilig.

Baie vriendelik, mooi en skoon. Uitstekende ligging. Daar was geen eerlikheidskroeg nie. Water in die yskas sou lekker gewees het. Maar sal bring volgende keer. Sal definitief weer daar bly.

Constantia Manor Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jul vriendelikheid en ondersteuning - julle moet gou weer kom. Gedurende en nou na Covid het ons geen personeel terug nie, ons - die eienaars (Rudolf en Hanna) doen alles self. Geen honesty bar nie - ons herstel nog na die pandemie - bring eie verversings of ondersteun omliggende restaurante. Ons gee 'n bottel water by aankoms en maklik om weer op te vul in die ontvangs met die watermasjien daar beskikbaar. Sien julle weer!

Constantia Manor Guesthouse
Anel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Oornagverblyf.

Vriendelike eienaar en behulpsaam.

Petronella D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D

Heerlik en onvergeetlik.

So naby ons bestemming, was so uitgerus en kon net herlaai.

Constantia Manor Guesthouse se terugvoer

Dankie vir waardering en bly julle kon maklik oor die weg kom en rus. Nou weet julle waar ons is. Rudolf en Hanna, eienaars.

Constantia Manor Guesthouse
Jyx J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jyx J

Baie lekker gebly. Dankie Hanna, dit het my tyd vinnig en lekker verby laat gaan, dankie vir gasvryheid.

Baie goed en netjies kamers lekker groot en ruim.

Theuns C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Veilig, netjies en uitstekende ligging.

Ons het lekker gebly en sal weer kom!

Christel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Heerlik.

Gasvrye, vriendelike diens. Heerlike ontbyt!

Anneline B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Fantasties.

Ons het baie lekker daar gebly. Was naby ons plek en naby eetplekke. Fantasties.

Alistair J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair J

Gerieflik.

Baie netjies en gemaklik.

Janet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet V

A safe and convenient stay over for a traveller.

The service was excellent, the location very convenient, the atmosphere quiet and peaceful but the room that was allocated to me was small with layers of curtains covering the windows, which resulted in a rather claustrophobic feeling.

Anemie M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anemie M

Netjiese verblyf.

Met aankoms was daar reeds iets weg vanuit die eerlikheidskroeg en ek moes daarvoor betaal. Met vertrek moes ek iemand soek om my uit te teken. Die ontvangs is nie permanent beman nie.

Lorinda K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K

Gerieflike akkommodasie in 'n sentrale area!

Gerieflike akkommodasie vir die gesin met alles wat jy benodig om gemaklik te oornag. Dankie vir 'n heerlike ontbyt en gasvryheid.

Drienie K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Vriendelike diens en omgewing.

Baie vriendelike personeel en 'n rustige en veilige omgewing. Die kamers is uiters stylvol, smaakvol en gerieflik ingerig.

Roche E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roche E

Excellent service.

An excellent place, lovely service, great people and great rooms.

Qume En Awie E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Qume En Awie E

Aangename oornag!

Netjiese kamer; skoon badkamer; sportkanaal werk; vriendelike diens; hulle het moeite gedoen om vroeg vir ons ontbyt reg te hê.

Arina K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina K

Baie goeie waarde vir geld, sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld, sal dit enige tyd aanbeveel. Voorstel wat ek graag wil maak is dat daar musiek in die eet-area gespeel word om die ongemaklike stilte te verbreek.

Lindi V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi V

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Craig P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P

Home away from home!

The place was more than I expected, comfortable, clean and the people were friendly.

Tebogo M - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo M

Great place and friendly staff.

Hi Rudolf, I really enjoyed my stay at your guesthouse with my girlfriend - she really enjoyed her time here as well (it was her b-day on Saturday). The only thing that I feel needs to be worked on is the pool, otherwise all was great. Thanks, might come back again soon!

Busisiwe T - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe T

The service was outstanding

The directions e-mailed were incorrect but thanks a million to Rudolph for taking my calls though I called him as late as after 22h00. A suggestion: Please keep a English version bible as well in your rooms because English is a universal language. Nevertheless, we had a peaceful stay & we enjoyed ourselves.

Sylvia B - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Affordable luxury accomodation

Excellent accommodation, clean, neat everything we need was available. Very nice breakfast and good service. Will definitely book again.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: January Masilela-rylaan 521, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtI4glFNapEG8rdUAzUDRsFUXj3urjlJi8ACFtf9EFzyejOquCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 521 January Masilela Drive Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.807125837902 28.281549811364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang