Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantiaberg Holiday Rentals

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cottage Sauvignon
Vanaf
Vanaf R3 685
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cottage Sauvignon is 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 ekstra-lang enkelbeddens, of 'n koninggroottebed. Beide badkamers het 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n groot, geboë, slim-TV met internet-toegang, sekere DStv-kanale, en kanale waar jy flieks en reekse kan stroom. Die leefarea lei na 'n pragtige, groot stoep met 'n buitekombuis en braaigeriewe, 'n mediumgrootte-yskas, etenstafel en gemaklike sitstel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Selfsorgverblyf sluit in: parkeerplek, linne, afdroogdoeke, bad- en strandhanddoeke, elektrisiteit, water, skoonmaakdienste twee keer 'n week (die eerste een na die derde dag van verblyf), skoonmaakdienste vir die swembad en tuin (een keer per week), optiesevesel-internet, flieks/reekse wat gestroom kan word, Netflix, en tee- en koffie met aankoms.

Enige addisionele gaste bo en behalwe die standaard hoeveelheid per eenheid:
Geen ekstra koste word gehef vir 'n maksimum van 2 kinders tot en met die ouderdom van 2 jaar wat in 'n bababedjie slaap nie. Ons voorsien die bababedjie teen geen ekstra koste nie.
Kinders ouer as 2 jaar: 50% van die bykoste vir 'n derde volwassene.
Vir kinders ouer as 12 jaar en volwassenes wat dieselfde eenheid vir 3 tot 5 gaste deel, meer as die standaardbespreking, word 'n bybetaling gehef.

Beskikbaar op versoek:
- Wynproetoere na die Wynlande wat begelei word deur 'n wynkenner;
- Georganiseerde toere na Kaappunt, die Weskus, en ander streke;
- Restaurantaanbeveelings en -besprekings;
- Spoggerige aandetes met wyn by die swembad;
- Wynproe en wynaflewering op die perseel;
- Basiese kruideniersware-aankope met aankoms, op versoek;
- Vervoer na en van Kaapstad Internasionale Lughawe (teen 'n fooi);
- Martin, ons uitstekende masseur, kan vir 'n masseersessie in jou kamer bespreek word.

'n Ekstra skoonmaakfooi word gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cottage Chenin
Vanaf
Vanaf R1 835
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cottage Chenin is 'n huisie met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n derde gas in die sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 3 gaste. Die sitkamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n privaat patio, maar nie toegang tot 'n swembad nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Selfsorgverblyf sluit in: parkeerplek, linne, afdroogdoeke, bad- en strandhanddoeke, elektrisiteit, water, skoonmaakdienste twee keer 'n week (die eerste een na die derde dag van verblyf), skoonmaakdienste vir die swembad en tuin (een keer per week), optiesevesel-internet, flieks/reekse wat gestroom kan word, Netflix, en tee- en koffie met aankoms.

Enige addisionele gaste bo en behalwe die standaard hoeveelheid per eenheid:
Geen ekstra koste word gehef vir 'n maksimum van 2 kinders tot en met die ouderdom van 2 jaar wat in 'n bababedjie slaap nie. Ons voorsien die bababedjie teen geen ekstra koste nie.
Kinders ouer as 2 jaar: 50% van die bykoste vir 'n derde volwassene.
Vir kinders ouer as 12 jaar en volwassenes wat dieselfde eenheid vir 3 tot 5 gaste deel, meer as die standaardbespreking, word 'n bybetaling gehef.

Beskikbaar op versoek:
- Wynproetoere na die Wynlande wat begelei word deur 'n wynkenner;
- Georganiseerde toere na Kaappunt, die Weskus, en ander streke;
- Restaurantaanbeveelings en -besprekings;
- Spoggerige aandetes met wyn by die swembad;
- Wynproe en wynaflewering op die perseel;
- Basiese kruideniersware-aankope met aankoms, op versoek;
- Vervoer na en van Kaapstad Internasionale Lughawe (teen 'n fooi);
- Martin, ons uitstekende masseur, kan vir 'n masseersessie in jou kamer bespreek word.

'n Ekstra skoonmaakfooi word gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chateau-sirkel 23, Deurdrif, Constantia, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASl8LsE8SmTMwuDZx8p3qg5BxWlaNuOTIjLVAK4lajZujdaBC7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 23 Chateau Circle Deurdrif 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.02425 18.46262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang