Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Behr Road Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Behr Road Apartment is 'n unieke eenheid wat semi-geheg is aan die hoofhuis wat oorspronklik in 1920 gebou is en teen die bergkant naby Kalkbaai-hawe geleë is.

Dié stylvolle eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers maak oop op 'n patio met 'n tafel en stoele. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof (geen oond), mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot WiFi en ligte is regdeur die woonstel beskikbaar, selfs tydens beurtkrag. Daar is ook 'n alarm en 'n gasverwarmer.

Dié woonstel het 'n aparte ingang na die hoofhuis hierbo en gaste se openbare parkeerplekke is in die straat van die doodloopstraat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Behr Road Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap
  • Gaste dink Behr Road Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a5d262eaee2dcd25685ae13484c3493f7956102028422326b59c4e53fd951c485179f3dd99d9f0707157334ef72255fd34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 11 Behr Road Kalk Bay 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.131276276652 18.446290896959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang