Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Contractor Stay

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Reinhardt B
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Redelik goed. Die verblyf is nie iets 'fancy' nie, maar dit is iets om jou en jou familie te huisves. Die plek was netjies toe ons daar aankom. Die mense is baie vriendelik. Daar is net een uitdaging. Die plek het soms na rook geruik. Ek en my gesin is glad nie rokers nie, so dit het ons bietjie gepla. Verder was alles heel gerieflik. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Contractor Stay
Dankie Reinhardt,

Johan T
Lang verblyf
4.0
Apr 2022

Waarde vir geld. Vriendelik en veillig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yacoob K
Kort verblyf
4.8
Feb 2018

Excellent. Fantabulous. Only air-con would help. And maybe some glasses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamar W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Ongelooflik! Algehele verbasing toe ons die kamerdeur oopmaak! Chalet was so netjies, ruim en goed toegerus. Die eerste indruk is gou op die agtergrond geskuif!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2018

Baie tevrede en netjies. Billike prys, netjies en skoon en veilig. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobie D
Kort verblyf
3.8
Aug 2018

Baie vriendelike ontvangs. Baie vriendelik ontvang en na kamer vergesel. Kamer was oor die algemeen baie skoon en die basiese koppie, bord, glas, ens. is beskikbaar. Lekker groot yskas, TV met OVHD is beskikbaar asook redelike hangkas. Die bestuur het elke aand kom verneem of alles in orde is en het gevra dat ek nie moet huiwer om probleme te bespreek nie. Twee klein tekortkominge - gaste moet gewaarsku word dat daar nie handdoeke beskikbaar is nie en 'n voetmatjie voor die bed sal welkom wees. Weereens, vir die prys is dit aangename verblyf. Dankie aan Trevor, die bestuurder, vir vriendelikheid en besoeke om te verneem of daar probleme is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Harmen D
1 nag
3.6
Mrt 2017

Redelik gerieflik. Het koffie, tee in eenheid gemis. Bed nie te gemaklik nie. Kliënt moet in kennis gestel word dat hulle hulle eie waslap, seep ens. moet saambring. Ekstra warm beddegoed sal nodig wees in die winter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich S
Kort verblyf
3.2
Nov 2017

Oor die algemeen nie sleg nie. Daar was nie genoeg eetgerei nie en die badkamer was vuil. Ons kamer was daagliks skoongemaak, maar steeds was dit vuil. Ek sal egter steeds die plek gebruik en aanbeveel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Steven S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Feb 2016

Baie swak. Kamers nie soos bespreek nie, omtrent geen ventilasie in die kamers nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Gerhard
Contractor Stay
Steven, Dankie vir jou terugvoering en vyfster gradering van sekuriteit. Met die gepaardgaande hitte word die ventilasie nou aangespreek deur oorweging te skenk aan lugversorging vir die spesifieke eenheid. Vertrou ons sien jou weer in die toekoms . Gerhard Terblanche

Adel B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2015

Skoon, aangenaam en goed vir ons doeleindes. Aangenaam en netjies. Baie dankie, Gerhard!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Contractor Stay
Dankie vir die compliment, ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R325
R325 R293
per nag, vir 2 mense
Vanaf R325
R325 R293
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 361 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverpark 44, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4cf1937d79725d49455448f8d82056f99da3183a1d02e9346ba745d3884cb4028dadcc3c7b2a8f24a68eff9e081949872b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R325 nouVanaf R293 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 44 Riverpark R42 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.644908772289 28.032760173082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang