Contractors Lodge Accommodation
Beskrywing
Elke eenheid het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 2 kamers het elk 3 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Ontbyt-, middag- en aadetepakkies kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
5 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat dele van die Contractor Lodge Accommodation via trappe bereik word en nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ontbyt-, middagete- en aandetepakkies kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eenheid bied slaapplek aan 3 gaste op 3 enkelbeddens. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Ontbyt-, middag- en aadetepakkies kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat dele van die Contractor Lodge Accommodation via trappe bereik word en nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ontbyt-, middagete- en aandetepakkies kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste met 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die kamer het 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerys. Ontbyt-, middag- en aadetepakkies kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat dele van die Contractor Lodge Accommodation via trappe bereik word en nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ontbyt-, middagete- en aandetepakkies kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer met 'n stort en toilet word gedeel. Die gemeenskaplike oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Ontbyt-, middag- en aadetepakkies kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat dele van die Contractor Lodge Accommodation via trappe bereik word en nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ontbyt-, middagete- en aandetepakkies kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 53 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 18, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang