Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Contractors Lodge Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 18, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R700 R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Contractors Lodge Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Lichtenburg.

Daar is verskeie eenhede wat slaapplek aan 3 tot 8 gaste bied. Die eenhede het tussen 1 tot 3 slaapkamers wat enkelbeddens het en elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort of bad. Die eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg.

Die lodge het 'n swembad en stoep met braaigeriewe waar gaste lekker kan ontspan langs die vuur, sowel as 'n groot sitkamer met 'n grootskerm-TV en 'n uitsig oor die swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dit sluit busse en sleepwaens in.

Contractor Lodge Accommodation is 700 m vanaf verskeie winkels en restaurante in die middedorp.

Hierdie akkommodasie is ideaal vir groot groepe op 'n langtermyn-basis. Die geriewe van Melville Gastehuis op dieselfde perseel is ook beskikbaar vir Lodge-gaste.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Contractors Lodge Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dr Nelson Mandela-rylaan 18, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Contractors Lodge Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 18, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95454ec4313655af5031876cf57fe64d46e7a5d885e1bc8f203fed5fa6ad0f8a02a38555c989c6624ed8ed3945a6bd831298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 18 Dr Nelson Mandel Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145599075682 26.157621498293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang