Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Convenient Get-a-way

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Santi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie oornag verblyf. Stil omgewing, privaat eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect location and so neat, and everything was just perfect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. We had a good night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gerieflik. Perfekte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Was rustige atmosfeer, en kamer skoon en diens goed. Ons verblyf by Convenient Get-a-way was sonder probleme. Ons het baie lekker gebly en ontvangs was vriendelik en diens baie goed. Sal weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

We thoroughly enjoyed our stayover. I would have liked a comfy chair. A comfy chair would have been nice. The door squeaked and did not stay closed. A rail to help pull yourself out off the bath for us oldies would be a benefit. I will stay there again. Please note these are not complaints. The hostess was very very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Baie goed vir kort verblyf vir sakereis. Ligging was goed. Mall beskikbaar naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Hartlike welkom. Ons privaatheid was deurentyd gerespekteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Perfek vir "date night" se wegbreek of besigheidsbesoeke in die stad. Lehandrie was uiters vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd wee daar oorslaap. Convenient getaway is perfek vir vinnig oorslaap, veral vir besigheidsdoeleindes. Met 'n goeie verskeidenheid van leesboeke selfs om die tyd om te kry indien nodig. Ook perfek vir 'n "date night" as jy moet oorslaap en nie kan terug ry nie dink ek. Sal haar plek beslis weer aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie aangenaam ontvang en kamer was lieflik en skoon. Sou gerieflik gewees het om bv. 'n Kontinentale ontbyt te kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lehandrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79a625f0f16e5096ef8db2965b28022bc6294aebc9df4f8a852bf911f98067fa5cfe4d14a59ad9e7f58bf81a1578a7c051a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Adelaar Crescent Randpark Ridge 2156 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.103942473981 27.936034898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang