Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Convenient Get-a-way

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg geleë. Die woonstel is ideaal vir sakemanne of paartjies.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar met 'n stoel. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware.

Gratis WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek word vir gaste op die perseel voorsien.

Die instansie is naby die Ticketpro Dome geleë
by Northgate en die FNB-stadion. Daar is ook verskeie winkelsentrums in die area wat Clearwater, Cresta, Cradlestone insluit en ook nie ver van Trinityhouse Little Falls af is nie. Daar is ook baie nabygeleë restaurante om van te kies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marna B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gesellig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Okt 2024
Albert A
5.0
Baie oulike plekkie. Baie lekker aparte eenheid.
Sep 2024
Santi M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag verblyf. Stil omgewing, privaat eenheid.
Jul 2024
Magda B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect location and so neat, and everything was just perfect. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a good night stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lehandrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Convenient Get-a-way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79a625f0f16e5096ef8db2965b28022bc6294aebc9df4f8a852bf911f98067fa5cfe4d14a59ad9e7f58bf81a1578a7c051a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Adelaar Crescent Randpark Ridge 2156 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.103942473981 27.936034898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang