Convenient Get-a-way
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies.
Dié ateljeewoonstel met privaat ingang, het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar met 'n stoel. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.
Die instansie is naby die Ticketpro Dome by Northgate en die FNB-stadion. Die naaste lughawe is Lanseria. Daar is ook verskeie winkelsentrums in die omgewing wat Clearwater, Cresta en Cradlestone insluit. Dit is baie naby aan Trinity House Randpark Ridge asook Curro Aurora. Die naaste hospitaal is Life Wilgeheuwel wat minder as 5 minute weg is. Daar is ook verskeie lekker restaurante in die area om van te kies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lehandrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
- Gaste dink Convenient Get-a-way het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randpark Ridge Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang