Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Convent Hill Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elmarie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fabulous! Vreeslik lekker gebly. Ongelooflik lekker ontbyt. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Friendly customer service, peaceful stay, neat and clean. I would definitely recommend Convent Hill Lodge as an overnight stop-over in Ladysmith. We were warmly welcomed by a very friendly host Vari; who took great care of us. Rooms were clean, neat and spacious. Breakfast was a delicious start to get us started on the next leg of our journey. 5 Stars all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

In baie moeilike omstandighede was diens uitstekend. Die bestuur en personeel was baie behulpsaam en vriendelik, en het uitstekende diens gelewer tenspyte van die Kragstasie wat opgeblaas het en die hele dorp sonder krag en in baie gevalle sonder water gelaat het, vir 'n paar dae. Ek sal definitief hierdie Lodge aanbeveel vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely restored house. The most amazingly restored Oregon Pine floors and many historical antiques decorate this guest house! Reception was friendly and efficient. The dinner we requested at rather short notice, was very tasty and filling. The breakfast was also really good. We got a good night's rest to continue our journey for the next day. An absolute gem of a stop in Ladysmith.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Convent Hill Lodge
Good morning, Charl Thank you so much for your wonderful review, much appreciated. We hope to welcome you back soon! Kind regards Staff and management, Convent Hill Lodge, Ladysmith.

Theo J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Ons het baie lekker daar oornag. Indien nodig sal ons weer daarheen gaan. Dit was veilig en personeel het hulle werk goed gedoen en almal was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie vriendelik, veilig, mooi skoon en netjies, heerlike aandete. Sal beslis aanbeveel vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Convent Hill Lodge
Hi Ingla Baie dankie, ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Groete Convent Hill Lodge Nella.

Cecile W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Alternatiewe dekor, eietydse Suid-Afrikaanse warm gasvryheid. Baie dankie vir die vriendelike en professionele diens wat ons gekry het. Die dekor van julle gastehuis is alternatief en baie mooi. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg. Ladysmith was interessante en 'n dorp wat werk. Lekker om die mooi platteland te besoek. Julle kan trots wees op julle dorp en gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Vriendelike mense by ontvangs. Ons het lekker gebly. Alles het goed verloop. Dit sal help as gaste in die hoofhuis vooraf ingelig word oor die dassies wat snags skarrel in die plafon, anders kan dit onsekerheid skep in die middel van die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Very relaxing. We found it very easy. The lady kept in touch with us to make sure we knew where we were going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlik geslaap. Ontbyt baie lekker. Geen rolstoeltoegang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Convent-weg 20, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NzQ4Y2ZiLTM4NDktNDFlYi05NjM4LTVlOWVhZWQyMDNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 20 Convent Road Egerton 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.553991172879 29.781291284392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang