Convent Hill Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie Z - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous!
Carlo A - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly customer service, peaceful stay, neat and clean.
Anmar S - Mei 2023
Algehele gradering
In baie moeilike omstandighede was diens uitstekend.
Charl S - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely restored house.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Good morning, Charl
Thank you so much for your wonderful review, much appreciated.
We hope to welcome you back soon!
Kind regards Staff and management, Convent Hill Lodge, Ladysmith.
Theo J - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar oornag. Indien nodig sal ons weer daarheen gaan.
Ingla S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, veilig, mooi skoon en netjies, heerlike aandete.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Hi Ingla
Baie dankie, ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.
Groete
Convent Hill Lodge
Nella.
Cecile W - Jul 2022
Algehele gradering
Alternatiewe dekor, eietydse Suid-Afrikaanse warm gasvryheid.
Theuns C - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense by ontvangs. Ons het lekker gebly.
Ilze B - Apr 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Ansu H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap. Ontbyt baie lekker.
Warren N - Sep 2022
Algehele gradering
Brief, but very enjoyable.
Marieta V - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en 'n vriendelike gasvrou.
Deon S - Jun 2021
Algehele gradering
Great value for money
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld.
Die kamers was baie netjies, die tuin was lieflik en ons sal definitief weer hier bly. Die ontbyt was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ettienne N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik!
Paul V - Mrt 2021
Algehele gradering
A place with character.
Lees meerKarin K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was baie gemaklik.
Ferdi P - Aug 2021
Algehele gradering
One night stay only would not stay longer.
Rule M - Jul 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle is altyd welkom by Convent Hill Lodge
Matthew G - Feb 2020
Algehele gradering
Very comfortable room, food was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklike kamer, kos was heerlik.
Was aangenaam, personeel was baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvette D - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, heerlike ontbyt.
Steve C - Feb 2020
Algehele gradering
Alles was ok, thanks.
Jurgens V - Sep 2020
Algehele gradering
Veilige oornag.
Damian D - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful place and good location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek en goeie ligging.
Sal beslis weer hier bespreek. Baie mooi, netjies en skoon. Uitstekende diens! Sal die plek aan enigeen aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Thank you so much Junita. We hope to see you again soon
Anna V - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende ontbyt, veilige omgewing.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anna. Hoop ons sien julle weer.
Elsie L - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik en ook rustige atmosfeer.
Anel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, goeie diens.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Anel . Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Hoop ons sien julle weer.
Mark C - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay, awesome breakfast, most friendly!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf, wonderlike ontbyt, baie vriendelik!
Groot plek, maar daar was geen seep in die badkamer nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Thank you so much for the lovely comment Mark. We love to see our guest happy. Hope to see you soon again.
Carol N - Des 2019
Algehele gradering
Nice, safe place, they need to rework their garden though.
Corne K - Mei 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.
Convent Hill Lodge.
Elmarie B - Des 2018
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer en vriendelike diens.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Elamrie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.
Louis D - Mrt 2018
Algehele gradering
Het 'n wonderlike kuier gehad met skoon, netjiese kamer, badkamer en eetkamer.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.
Harriet Sibongile C - Feb 2018
Algehele gradering
Everything was aweseome, exceptional service.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Thank you so much for the lovely comment, Harriet. We love to see our guest happy. Hope to see you soon again.
Maricelle R - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelikheid.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Maricelle. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.
Trudie S - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam en uitstekend.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.
Leon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig skoon en privaat en waarde vir geld.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Julle is altyd welkom
Nicola S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, niks negatiefs te sê nie.
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie dankie Nicola vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien.
Marie F - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Convent Hill Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, jy is altyd welkom by Convent Hill Lodge.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Convent-weg 20, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang