Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 96 resensies vir Conville Bed and Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Irma H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Juweel herehuis met die mooiste antieke meubels.

Die Herbert Baker herehuis is ongeveer 110 plus jaar oud. Heerlike rustige atmosfeer, met die mooiste antieke meubels. Pluspunt, hondekind kon saamgaan. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en die volgende oggend vroeg toe ons in die pad na Pretoria val, was hy weer daar. Dankie vir julle pragtige oornagplek. Sal dit hoogs aanbeveel. Hy het ons ook 'n groter plek gegee. Waardeer!

Pieter L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Bruce was vriendelik en behulpsaam, ekstra moeite gedoen.

Laat aangekom en goed gerus. Vroeg weer weg.

Antonie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Het nie woorde vir die pragtige verblyf en perfekte uitsigte nie.

Pragtige plek en perfekte kamer. Ontbyt elke oggend is 'n wenner. Die uitsigte hou nie op om mooi te wees nie. Gasheer het ons bederf. Spesiale reëlings getref om ons verblyf heerlik te maak. Sal definitief weer hier gaan kuier.

Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ouwereldse nostalgie en romantiek!

Wat 'n heerlike ervaring in hierdie ouwereldse milieu! Die verblyf was heerlik en gerieflik. Die natuurskoon dra natuurlik ook by tot die ervaring. Baie dankie vir die gasvryheid en die geleentheid om 'n smaak te hê van die geskiedenis in hierdie pragtige herehuis.

Taryn L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn L

Lovely and calm after a long trip.

Had a wonderful stay at Conville Bed and Breakfast. Bruce and his family were so hospitable, and breakfast was a treat. Dog friendly and freedom to walk and stretch your legs. Beautiful home and place to stay. Will be back.

Lourie T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie T

Besondere fasiliteit in 'n plaas-atmosfeer, wat oorslaap besonders gemaak het.

Wonderlike ervaring in 'n karaktervolle outydse woning. Beskikbare ruimte en outydse/antieke meubels is onbeskryflik. Ontbyt was 'n bonus.

Cheryl V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Lovely.

Lovely place to stay.

Anica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T

Pragtige ou gebou, goed ingerig as gastehuis.

Heerlike gastehuis net buite Aliwal-Noord. Uitstekende halfpad stop oppad Oos-Londen toe.

Freddie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P

Plaas atmosfeer, vriendelike mense.

Lekker gebly in ou historiese gebou.

Miek B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miek B

Gemaklik en soveel historiese geskiedenis. Sal dit aanbeveel.

Fantasties gebly! Die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Danny F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Die Conville B&B is 'n uiters goeie keuse vir 'n nag of twee se oorbly op Aliwal-Noord.

Die ou herehuis van meer as 'n 100 jaar oud is iets om te sien! Bruce is 'n vriendelike en aangename gasheer wat lekker gesels en van die ontstaan van die huis vertel. Die stoep kyk uit op 'n pragtige groot tuin. Saans, met die son wat sak, het ons op die stoep gebraai. Die ontbyt in die groot eetkamer is die perfekte begin vir 'n dag op Aliwal-Noord. Die rustigheid van die plek bring 'n unieke ervaring.

Ben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Unique experience in a house with great history.

Friendly host. Lovely old house. Lots of history.

Susan K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Nostalgies en baie akkommoderend met my hondekind.

Heerlike oornagverblyf.

Gail P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail P

Cold water was almost non-existent out of the taps in the bathroom.

Beautiful historical farmhouse. Setting is lovely.

Bennie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Baie mooi huis wat moeite werd is om te besoek.

Rustige en mooi blyplek wat met nodige fasiliteite en goeie ontbyt.

Corlia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Herbert Baker glory.

Lieflike woefies en vriendelike eienaars. Hierdie eiendom het groot potensiaal.

Graham M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Die geskiedkundige huis en die antieke meubels slaan jou asem weg. Wonderlike uitsig.

Die vriendelike honde, die stoep, die uitsig en groot grasperk is alles 'n genot.

David V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Wonderlik, baie rustig en geskiedkundig.

Ons het die mees onvergeetlike tyd gehad by julle. Sal beslis in die komende maande gereeld daar oorslaap op pad Oos-Londen toe. Dit is die mees amazing plek, 'n juweel in Aliwal-Noord.

Phillip G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Wonderlike ou plek. Oor die 100 jaar oud.

Plaas baie mooi en rustig. Gasheer baie vriendelik en gewillig om inligting te verskaf. Sal beslis weer daar oorbly indien ek in dié omgewing kom.

Nicky M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

A great stopover, beautiful property and Bruce was very welcoming.

A great stay. We will definitely be back. Highly recommended.

Minon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minon S

Terugblik in die verlede.

Cornville Bed and Breakfast is 'n histories huis met baie ryke geskiedenis, luukse oornag fasiliteite en bo alles 'n gasheer met 'n hart vir wat hy doen. Lees die stories, kyk na die afwerking van gerwe op die huis, die sade wat ontkiem in koper geets op deurknoppe en beleef weer die ryke verlede van saaiboere op die rand van die Oranjerivier.

Derek B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek B

Nice and friendly.

Pleasant and friendly accommodation.

Christina H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H

Friendly hosts. Peaceful setting.

Very reasonably priced and perfect for a one-night stopover. Family owned going back three generations. Built in the style of an old Scottish castle. A little tired around the edges but adds to the charm. No Wi-Fi in the bedrooms.

Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Onspannend.

Wat 'n stunning plekkie. So lekker om met die geluide van die natuur wakker te word. Net jammer ek het nie meer tyd gehad om bietjie rond te stap nie. Baie vriendelike eienaars.

Christine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine V

Gerieflike oornagstop.

Pragtige ou huis, tjoepstil in die aand en lekker rustig. Die binnekant is bietjie verwese, matrasse en linne is al bietjie oud. Geen bottels water, melk of WiFi in die kamers nie, so stop maar voor die tyd by 'n winkel as jy wil tee of koffie maak in die oggend. Maak ook seker jy boek een van die en suite kamers tensy jy in die gang wil afstap met jou kamerjassie en vanity case soos in 'n koshuis.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
David W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David W

Lovely location. Badly maintained.

Front bedroom en suite had no water in the hot tap. My wife had a cold shower but I could not follow as the shower floor was full. The next morning the floor was still full. The fan in the bedroom with a two-pin plug but no adaptor. Bedside light same problem. Lights over the bed missing globe. Light over dresser blown. Tissue box in bathroom empty. Dogs barked all night.

Solly L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly L

Skoon, netjies, vriendelik, huislik, asemrowend!

Ons is baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Baie rusting, het gaan stap saam met die eienaar se honde! Dit het gevoel asof ons by ons eie huis is. Ontbyt was heelik met "personal touch". Ons sal weer daar gaan oorslaap!

Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa H

Friendly welcome, peaceful location, restorative old world charm.

Wonderful stay with the lovely walks to the Orange River a particular highlight - for our dog especially, as all the friendly Conville dogs joined us and demonstrated the best place for a paddle in the river. We have already recommended staying at Conville Bed and Breakfast to several friends.

Bennie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P

Vriendelik ontvang, lekker ontbyt.

Lekker privaat met 'n groot kamer en genoeg warm beddegoed.

Heinz S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz S

So bly ons het hierdie "grande old dame" op ons toer deur die Oos-Kaap en Vrystaat ontdek met sy jong en op-en-wakker eienaars! Sou langer wou bly.

Lieflike ligging en historiese plaasatmosfeer waar jy nie op elektroniese vermaak hoef staat te maak vir 'n onvergeetlike ervaring nie.

Zhane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane M

Great stop over on the way to the Eastern Cape.

Conville has a wonderful old-worldly charm. They have the most divine doggies that I just loved.

Annolien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Lekker in 'n stukkie geskiedenis oornag.

Die huis is 'n stukkie lewende geskiedenis. Sir Herbert Baker-ontwerp, hoë plafonne, dik mure, breë houtomhulde kosyne. Oorspronklike Skots-ontwerpte meubelment wat pas met die glasierde vensters. Oulike woef-kinders, lekker ontbyt en vriendelike en gasvrye gaspaar. Lekker oornag.

Mike L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L

Beautiful place, rustic and homely.

See stars.

Ems S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ems S

Verras met d huis! Lekker geslaap.

Jammer die webtuiste maak dit nie baie duidelik dat die 2 x enkelbedkamer nie en suite badkamer het nie.

Matthys Jakobus G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jakobus G

'n Besondere ervaring van 'n tyd waar kwaliteit nog koning was.

Besondere ervaring om in so ou "Mansion" wat mens terugneem in tyd. Voel kompleet of jy in 'n "movie" is. Vriendelike goeie diens en deel van kennis en inligting. Honde gee huislike atmosfeer en lieflike omgewing.

Amelia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Baie mooi omgewing en gastehuis. Rustig.

Dis 'n lieflike plek, met gerieflike kamers en 'n mooi omgewing.

Tariena D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariena D

Die pragtige huis is 'n juweel. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Die pragtige, oorspronklike Herbert Baker-huis is 'n juweel en opsigself 'n besienswaardigheid. Die gastehuis is geleë langs die Oranjerivier en die uitsig is besonders. Die kamer was baie gerieflik en ruim en ons het heerlik uitgerus. Sal beslis weer daar wil oorbly.

Charles C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Amazing and takes you back in time for a brief moment - stylish.

I would definitely recommend this stay to anyone traveling through Aliwal North.

Tinus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

Interessante geskiedenis.

Baie rustige atmosfeer.

Charl F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl F

Histories huis met buitengewone atmosfeer.

Het baie lekker gekuier. Sal weer besoek.

Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Great stay conveniently situated.

A beautiful historical home, in a great setting. Would have been great if we could have eaten dinner there as the town does not offer much other than the normal junk food takeaway.

Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Outydse fantasie-akkommodasie met atmosfeer.

Uiters goed geleë met 'n besondere atmosfeer en gasheer. Baie netjiese fasiliteite en goeie ontbyt.

Karel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S

Wat 'n rustige oornag.

As jy hou van nostalgie is die jou tuiste.

Penny H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny H

Lovely house and surroundings and welcoming hosts.

The house was beautiful and the owners warm and welcoming and went out of their way to help us.

Alta V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pragtige ou plaashuis!

Sal beslis Conville B&B aanbeveel vir gaste! Vriendelike gasheer en die omgewing is pragtig. Ontbyt was heerlik. Veilige parkering en mooiste antieke huis.

Maria C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Deftige behuising op 'n pragtige plaas.

Hierdie deftige woning is op 'n plaas net langs Aliwal-Noord geleë. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis het 'n baie interessante en ryk geskiedenis met pragtige afwerkings en antieke meubelstukke. Die ontbyt was smaaklik en ons het op die plaas gaan stap tot by die rivier. Dis net 'n jammerte ons kon net een aand bly en sal regtig graag weer terug wil gaan vir 'n langer besoek.

John P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Peace and quiet.

Conville House offers visitors the opportunity to spend time in a grand old house in a quiet and secluded area just a few kilometres from the centre of Aliwal North.

Angelique G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Absolutely amazing!

Nice atmosphere. Breakfast delicious!

Michele D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Only one night, but lovely and friendly.

Loved the old home. Very homely, safe and happy home. Perfect for an overnight stop-over. We even saw the house on our way home a week later from across the river.

Bernard V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Baie tuis gevoel.

Ons het heerlik gekuier en heerlik geslaap.

Andy C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy C

Nice welcome, lovely heritage, clean, comfortable.

See stars.

Marianna S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Pragtige huis en meubels.

Conville is ongeveer 2 km buite Aliwal Noord geleë. Ondanks die inligting op die webwerf word etes nie verskaf nie, nie eers met vooraf bespreking nie.

Carl D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D

Lekker antieke ervaring.

Lekker plaas, antieke huis, meubels en ervaring.

Heimo B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heimo B

Sir Herbert Baker argitektuur; pragtige meubels uit vervloë dae in plaasatmosfeer.

Die gebou is is ongeveer 112 jaar oud en die tekens van ouderdom is orals sigbaar. Ten spyte daarvan is dit steeds die moeite werd om daar te oornag.

Dr Rosemary C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dr Rosemary C

Lacking in comfort.

There are no comfy chairs to sit on with a small table to put your tea on. No rusks with morning coffee. Only 1 bedside lamp for 2 beds. Not enough liquid handsoap. No TV.

Engela C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Engela C

Ongemaklik

Baie donker kamer met swak beligting, die matrasse is uiters ongemaklik , geen melk vir koffie en badkamer apart van slaapkamer. Nie ’n gerieflike verblyf maar n mooi ou plaasgebou.

Guillaume N - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume N

Uitstekende gasvryheid.

Die huis is baie mooi in stand gehou en het 'n ryk geskiedenis. Ons het tot by die Oranjerivier gestap en onsself baie geniet. Die ontbyt was baie lekker en ek beveel die plek vir almal aan.

Heila V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre hierbo.

As jy van geskiedenis en antieke meubels/huis hou, sal jy hierdie plek geniet en waardeer.

Marius F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

Sien sterre.

Sien sterre.

Sean M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sean M

Comfortable but we were the only visitors.

Covid bookings obviously impacted.

Fanie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Al was dit net 1 aand, kan ek niks negatiefs sê nie. Baie dankie.

Die ligging was baie goed. Rustige omgewing, baie mooi. Die ontbyt was goed, en die tannie baie vriendelik.

Eric V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Excellent overnight accommodation on the banks of the Orange River.

Excellent overnight accommodation on the banks of the Orange River in a very beautiful old building. Very gracious and helpful hosts.

Jan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S

Ongewoon, maar aangenaam verrassend.

Buitengewone plek met ouwêreldse sjarme wat nie in almal se smaak sal val nie.

Angelique G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Dit was onbeskryflik mooi.

Die plaas en huis is pragtig, jy stap terug in tyd oral waar jy kyk is dit wow! Dit was vir ons 'n groot voorreg om daar te kon oorslaap en die mense maak dit net so spesiaal!

Chris W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Baie lekker gebly in statige ou plaashuis.

Ons het baie lekker gebly by Conville. Ons het gehou van die outydse atmosfeer en rustige tuine. Ons verblyf was tydens 'n hittegolf en lugreeling sou welkom gewees het.

Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Die huis is ryk aan geskiedenis.

Dankie vir die gasvryheid. Ons was verstom deur die huis se geskiedenis. Ons het heerlik ontspan in die voëlryke tuin saam met die familie honde.

Gordon R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon R

Baie geniet. Mooi uitsig. Vriendelik.

Toegangspad benodig instandhouding.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marne M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marne M

Pragtige huis.

Besonderse huis! Lekker oggendete. Was 'n probleem met warm water, maar die eienaars het 'n plan gemaak.

Minki V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minki V

Perfek vir oornagverblyf na see-vakansie.

Netjies en skoon oornagverblyf. Vriendelike diens en mooi buite-area.

Michiel D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel D

Vreemde maar wonderlike ervaring.

By aankoms het ons maar baie skepties na die opset gekyk en gewonder of ons die regte besluit geneem het om daar te slaap. Agterkant van gebou het meer gelyk na n gebou uit 'n Dracula fliek. Toe ons eers die voorkant, binnekant en ons kamer sien was dit egter 'n ander siening. Die verblyf was aangenaam, mense baie vriendelik en die ontbyt heerlik. Die huis aan die binnekant uit die klassieke era van swaar hout venters, deurkosyne en meubels. Iets wat 'n mens nie meer alledaags sien nie.

Henna K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K

Vriendelik, rustig en veilig!

Uiters naby Aliwal, tog ver genoeg om alle gewoel te laat verdwyn. Mooi uitsig en rustige omgewing. Stil en privaat. Goed toegerus.

Robert C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Aliwal North home of character.

We enjoyed a peaceful and relaxing overnight stay at the lovely Conville B&B on the outskirts of Aliwal North. Our room was spacious and beautifully decorated, with a comfortable brass-bed. Yes, as some have suggested, the building is a little “tired” looking, but in our opinion that can be forgiven, given it’s age. It’s a gracious stay, with furnishings to match. We were charmed, and would not hesitate to stay again in this beautiful home.

Tana C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana C

Fantasties.

Dit is 'n statige ou huis (1908) wat pragtig opgeknap is, baie ruim elkeen met eie buitedeur en badkamer. Die omgewing bied rustigheid en stilte soos net 'n plaas kan bied. Diens is uitstekend, selfs 'n wegneemontbyt gekry aangesien ons vroeg wou ry.

Vic W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic W

Comfortable, convenient and aesthetically pleasing.

Homely, yet professional service by members of the family who still own this marvellous historical homestead. Comfortable beautifully preserved period furniture - and a real farm breakfast - added immense value to a most enjoyable two-night stay. Definitely to be repeated.

Mike G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Old world charm

Lovely home which has been in the family for 3 generations and has all the charm of a bygone era. Although there are no "mod-cons" the furnishings are probably original and the rooms were comfortable. The hostess was friendly and informative and breakfast in the lovely dining room was a treat.

Irene M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene M

Ouwêreldse grasie en sjarme.

Die eienaars is vriendelik en het ons baie welkom laat voel - amper asof ons familie was. Die plaasatmosfeer en outydse sjarme van die huis is pragtig.

Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Very good value and excellent stay.

Very interesting house that has a history to tell. I hope it can stand the test of time. Linda is an excellent host that made us very welcome. Well done all round.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie waarde en uitstekende verblyf.

Baie interessante huis wat 'n geskiedenis het om te vertel. Ek hoop dit kan die toets van die tyd oorleef. Linda is 'n uitstekende gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Welgedaan oor die algemeen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Pragtige ou huis met pragtige antieke meubelstukke.

Dis 'n pragtige geskiedkundige ou huis en mooi toegerus. Die kamer is toegerus met pragtige antieke meubelstukke, maar 'n bietjie stowwerig. Die tuin lyk effens onversorg - moontlik as gevolg van die afgelope droogte. Beslis goeie waarde vir geld.

Epworth N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Epworth N

Nice, laid back, refreshing country touch.

Quiet homely and country feel. Spacious and clean rooms with very clean linen. Great experience for any family! Nice breakfast served with kindness!

Daleen B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B

Verblyf was aangenaam en het aan verwagting voldoen.

Ek was saam met 'n mede boer/vriend by Conville. Ek sal met vrymoedighed my eggenoot saamneem op 'n volgende geleentheid. Baie mooi omgewing en dekor.

Tjaart K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tjaart K

Baie rustig en vriendelik. 'n Huis en omgewing om te waardeer.

Die huis en omgewing het my ver laat terugdink. 'n 110 jaar oue huis in so 'n toestand moet gerespekteer en waardeer word. Ons was die enigste gaste, dus was dit baie rustig en stil.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carel S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carel S

Wonderlike ou huis en pragtige tuin, maar geen sekuriteit om van te praat nie.

Sien sterre.

Marie N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie N

'n Heerlike ervaring.

Dit was 'n heerlike, outydse ervaring met al die glorie daarvan. Die huis en meubels is so goed en met sorg bewaar. Die geskiedenis van die plek word met liefde en waardering deur die oorspronklike familie bewoon en oorvertel. Dit is werklik 'n voorreg dat die familie bereid is om so 'n kosbaarheid met die gaste te deel. Die tydjie daar glip net te gou verby. Baie dankie. Dankie ook aan LekkeSlaap vir uitstekende diens gelewer.

Christian P D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P D

Heel aangename verblyf.

Was vriendelik ontvang en die verblyf, kamer en ontbyt was heerlik.

Karin D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin D

Netjies en skoon. Jammer badkamer en koffiegeriewe is nie en suite nie.

Pragtige plek met geskiedenis.

Antoinette S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette S

Onversorg.

Ons het arriveer toe dit baie koud was. Daar lê gekapte hout by die hek en ons voorsien 'n kaggelvuur. Ons word ontnugter dat daar geen vure in die kamers toegelaat word nie, daar is kaggels! Daar is twee kamers, ons was drie gaste. Die hoofslaapkamer is versier met stowwerige en skewe familieportrette - die ander kamer het twee konsentrasiekamp ysterkatels. Ek soek meer komberse in die kas en word oorval deur 'n negosiewinkel vol allerlei komberse en goeters. Ons word meegedeel dat daar nie water is nie en sodra die water beskikbaar is sal die warmwatertoestel aangeskakel word. Ons gaan eet en is 2 - 3 ure weg, met die terugkoms is daar nog niks gedoen aan die warm water nie en ek wil graag weet waarom die probleem nie opgelos ten tye van ons afwesigheid nie. Gasvrou stel voor ons kry ander akkommodasie! Reeds betaal en ons skryf dit af as 'n erge ondervinding - die oggend word ons meegedeel die warmwatertoestel is gebreek. Ketel met warm water om te was. Die huis val uitmekaar met erge krake, daar is dringende afstof nodig. As jy daar inry sien jy die onnet omgewing met 'n kamper onder 'n boom. Dit is duidelik dat die plek moet opgeknap word en dat die eienaars dit nie in stand kan hou nie en nie moet uitverhuur as gasteverblyf nie.

Leon G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Uitstekend.

Ons was baie gelukkig met die diens en fasiliteite. Dankie!

Hannes K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Baie aangenaam.

Baie mooi, karaktervolle gastehuis. Die diens was puik en dit is lekker rustig en mooi.

Nico G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G

B&B accomodation. Just outside town. Historic and tranquil setting.

Affordable, historic and tranquil setting with neat accommodation. Easy access on the outskirts of town and perfect as an overnight venue. Lovely experience.

Izak V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Gasvry en diens baie goed.

Historiese atmosfeer in rustige plaasomgewing. Goed toegeruste kamer en badkamer.

Pierre V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre V

Wonderful setting.

Wonderful farm setting. Beautiful old home.

Brenda V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V

Lieflike uitsig teen die rivier.

Lieflike, stil plekkie weg van die dorp se lawaai. Naby die hoofroete. Ruim kamers. Antieke gevoel met sy donkerhoutmeubels. Ruim groen grasperk vir ontspan na ver pad.

Linda H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda H

The place is run down and not welcoming although the couple there are ok.

See the stars.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang