Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A most pleasant stay and highly recommended. We really enjoyed our stay in this 100+ year old home. We were well received and the hostess was very friendly. An excellent and tasty breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
1 nag
5.0
Des 2024

Salige rustige kuier op die stoep met ooptes voor jou. Belewenis gewees! Ou wêreldse juweel. Gasheer gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel. Die huis is 'n moet sien en ons is bly dit word bewaar soos dit voorheen was met hedendaagse geriewe wat nie afbreek doen aan die atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pleasant. It was a great midway stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Heerlike rustige kuier. Kamer baie netjies. Die heerlike rustige plaasatmosfeer het ons na 'n lang dag heerlik laat ontspan. Ons het lank op die stoep gesit en kuier en die rustige omgewing geniet. Sal graag weer daar oornag. Ontbyt was ingesluit in die oornagfooi, wat dit 'n baie billike tarief gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steve U
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

A peaceful stay in a grand, old, neglected house with emerald green lawns. The accommodation is in a superb but sadly neglected building. No attempt has been made to clear away old scrap pipes, bits of rusty metal, plastic, etc. from the courtyards that the room opened up on. The dam is completely covered by reeds; no water is visible from the house. Our welcome, however, was pleasant and no effort was spared to help us out with fridge space and a braai. Breakfast was simple but very adequate and Bruce treated us to an interesting walk through the history of Conville farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Clifford W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en veilig. Ja, dankie. Skoon en netjies en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Oudtydse vrede. Van die oomblik wat ons ingestap het tot die tyd wat ons vertrek het, was dit een groot fees. Ons is vriendelik ontvang, asof ons familie is, die huis se geskiedenis is so besonders. Met die hoë plafonne en koperbeddens, was dit 'n lafenis vir ons moeë liggame. Ontbyt in die eetkamer met sy oorspronklike meubels was perfek. Bruce en sy vrou, die kinders en selfs die honde, elkeen het ons laat tuis voel. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Conville Bed and Breakfast
Hi Carien Baie dankie vir die review, ons waardeer dit vreeslik. Dit was baie lekker om julle hier te hê, hoopelik sien ons julle weer eendag. Bruce, Lillie, David en Hannah

Trevor I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Authentic home from the 1920s with beautiful surroundings and a walk to the river. Awesome experience in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangename verblyf, pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie baie lekker. Ek en my sussie het die verblyf baie geniet. Die geskiedenis van die huis en sy mooi meubels en loodglasvensters was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang