Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Irma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Juweel herehuis met die mooiste antieke meubels. Die Herbert Baker herehuis is ongeveer 110 plus jaar oud. Heerlike rustige atmosfeer, met die mooiste antieke meubels. Pluspunt, hondekind kon saamgaan. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en die volgende oggend vroeg toe ons in die pad na Pretoria val, was hy weer daar. Dankie vir julle pragtige oornagplek. Sal dit hoogs aanbeveel. Hy het ons ook 'n groter plek gegee. Waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Bruce was vriendelik en behulpsaam, ekstra moeite gedoen. Laat aangekom en goed gerus. Vroeg weer weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het nie woorde vir die pragtige verblyf en perfekte uitsigte nie. Pragtige plek en perfekte kamer. Ontbyt elke oggend is 'n wenner. Die uitsigte hou nie op om mooi te wees nie. Gasheer het ons bederf. Spesiale reëlings getref om ons verblyf heerlik te maak. Sal definitief weer hier gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ouwereldse nostalgie en romantiek! Wat 'n heerlike ervaring in hierdie ouwereldse milieu! Die verblyf was heerlik en gerieflik. Die natuurskoon dra natuurlik ook by tot die ervaring. Baie dankie vir die gasvryheid en die geleentheid om 'n smaak te hê van die geskiedenis in hierdie pragtige herehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely and calm after a long trip. Had a wonderful stay at Conville Bed and Breakfast. Bruce and his family were so hospitable, and breakfast was a treat. Dog friendly and freedom to walk and stretch your legs. Beautiful home and place to stay. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Besondere fasiliteit in 'n plaas-atmosfeer, wat oorslaap besonders gemaak het. Wonderlike ervaring in 'n karaktervolle outydse woning. Beskikbare ruimte en outydse/antieke meubels is onbeskryflik. Ontbyt was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lovely. Lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige ou gebou, goed ingerig as gastehuis. Heerlike gastehuis net buite Aliwal-Noord. Uitstekende halfpad stop oppad Oos-Londen toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Plaas atmosfeer, vriendelike mense. Lekker gebly in ou historiese gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miek B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gemaklik en soveel historiese geskiedenis. Sal dit aanbeveel. Fantasties gebly! Die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang