Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Conville B&B is 'n geskiedkundige huis wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is en in 1908 gebou is. Dit is 800 m vanaf die oewer van die Oranjerivier en net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6-roete. Ons bied die ideale akkommodasie vir gaste wat deur die dorp reis en ons plaas is die perfekte oornagplek op pad na of van die kus.

Ons het 4 goed ingerigte eenhede wat 'n gesin-suite met 2 groot skakelkamers met 'n en suite-badkamer insluit. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Ons Green Room is 'n enkelbedkamer met 2 enkelbeddens wat enige oornagreisiger sal pas. Dit het sy eie badkamer (nie en suite nie), met 'n balkon en 'n aparte ingang. Die beddens is van koper en die houtkaste is met die hand gemaak. Die bekoorlike Red Room het 'n en suite-badkamer met 'n bad en is gemeubileer met 'n dubbelbed van koper en het matte wat die kamer lekker snoesig maak gedurende die koue winter in die Oos-Kaap. Die Garden Room het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort sowel as direkte toegang tot die agterste binnehof vir dié wat hulle honde buite wil los in die aand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Carien G
Saam met lewensmaat
5.0
Oudtydse vrede. Van die oomblik wat ons ingestap het tot die tyd wat ons vertrek het, was dit een groot fees. Ons is vriendelik ontvang, asof ons fami...
Sien meer
Nov 2024
Trevor I
Saam met lewensmaat
5.0
Authentic home from the 1920s with beautiful surroundings and a walk to the river. Awesome experience in nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Pieter L
Besigheidsreis
5.0
Aangename verblyf, pragtige plek. Sien sterre.
Okt 2024
Hendrika V
5.0
Baie baie lekker. Ek en my sussie het die verblyf baie geniet. Die geskiedenis van die huis en sy mooi meubels en loodglasvensters was 'n belewenis.
Okt 2024
Helena J
5.0
Wonderlik. Rustig. Dit was wonderlik. Rustig. Mal oor hulle honde. Boonop het hulle honde ons honde dadelik aanvaar en lekker gespeel. Bruce is 'n bai...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Conville Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang