Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conville Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Conville B&B is 'n geskiedkundige huis wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is en in 1908 gebou is. Dit is 800 m vanaf die oewer van die Oranjerivier en net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6-roete. Ons bied die ideale akkommodasie vir gaste wat deur die dorp reis en ons plaas is die perfekte oornagplek op pad na of van die kus.

Ons het 4 goed ingerigte eenhede wat 'n gesin-suite met 2 groot skakelkamers met 'n en suite-badkamer insluit. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Ons Green Room is 'n enkelbedkamer met 2 enkelbeddens wat enige oornagreisiger sal pas. Dit het sy eie badkamer (nie en suite nie), met 'n balkon en 'n aparte ingang. Die beddens is van koper en die houtkaste is met die hand gemaak. Die bekoorlike Red Room het 'n en suite-badkamer met 'n bad en is gemeubileer met 'n dubbelbed van koper en het matte wat die kamer lekker snoesig maak gedurende die koue winter in die Oos-Kaap. Die Garden Room het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort sowel as direkte toegang tot die agterste binnehof vir dié wat hulle honde buite wil los in die aand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Irma H
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel herehuis met die mooiste antieke meubels. Die Herbert Baker herehuis is ongeveer 110 plus jaar oud. Heerlike rustige atmosfeer, met die mooiste...
Sien meer
Aug 2024
Pieter L
Besigheidsreis
5.0
Bruce was vriendelik en behulpsaam, ekstra moeite gedoen. Laat aangekom en goed gerus. Vroeg weer weg.
Aug 2024
Antonie W
Saam met vriende
5.0
Het nie woorde vir die pragtige verblyf en perfekte uitsigte nie. Pragtige plek en perfekte kamer. Ontbyt elke oggend is 'n wenner. Die uitsigte hou n...
Sien meer
Aug 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwereldse nostalgie en romantiek! Wat 'n heerlike ervaring in hierdie ouwereldse milieu! Die verblyf was heerlik en gerieflik. Die natuurskoon dra na...
Sien meer
Mei 2024
Taryn L
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and calm after a long trip. Had a wonderful stay at Conville Bed and Breakfast. Bruce and his family were so hospitable, and bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Conville Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang