Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cook's Comfort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicolene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Verblyf is baie netjies. Baie rustig en privaat. Huisies is pragtige en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Baie dankie, Johan. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Cook's Comfort.

Shakoor S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

The facility is excellent and very well-maintained. Very well-maintained. Excellent location. Central to Kruger Park and the other site seeing areas. The facility is very well-organised and not crowded. Abundance of fruit on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Thank you for your positive feedback, Shakoor. It was a pleasure hosting you as our guests. We look forward to seeing you again soon. Best wishes, Cook's Comfort

Marietta S
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Rustig en heerlik vir oorslaap of selfs vakansie. Genotvolle verblyf en sal aanbeveel. Chill zone en swembad 'n treffer. Rustigheid net wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Rustige atmosfeer, vriendelike diens en skoon geriewe. Ons het hier oornag terwyl ons 'n troue bygewoon het by Whispering Thorns. Op die dag het Gerhard ons gebel om te bevestig van ons aankoms. Hy het ons dit ook vergun om 2 ure vroeër in te klok, a.g.v. die beskikbaarheid van ons eenheid op die dag. Gerhard het ons by die hek ontmoet en ons gewys hoe die alarm en sleutels vir ons eenheid en die swembad werk. Die beddens was skoon en opgemaak, met skoon handdoeke vir elke gas. Daar was 'n klein kombuisie wat skoon was, met eetgerei in die laaie en skoon glase en borde. Daar was wel nie lugversorging nie, maar wel waaiers op die dak. Ek en my vriende het glad nie omgegee nie, maar kan sien dat sommige mense daaroor sou kla. Verder het ons veilig gevoel en die naggeluide het ons maak voel ons is êrens in die bos, weg van al ons sorge en stadsprobleme! Ons sal definitief weer hier kom inloer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie rustige, netjies en skoon plek met 'n mooi uitsig. Ons het dit baie geniet om daar oor te bly. Die plek is skoon, netjies. Baie gemaklik en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vennessa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie mooi en rustig. Beveel Cook''s Comfort regtig aan. Diana en Gerhard baie vriendelik, gaan uit hul pad om te help. Baie skoon en netjies. Gaan vir seker weer daar tuis gaan. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Absolutely stunning place. My family and I has such an amazing 4 days there. Will most definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Lovely to hear that you enjoyed your stay with us, Roxanne. Thank you for your great feedback, and for choosing Cook's Comfort for your family holiday. We look forward to seeing you again soon. All the best to you and your family, Cook's Comfort

Jannie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2019

Heerlike verblyf met puik fasiliteite. Ek kan Cook's Comfort na hartelus aanbeveel. 'n Ten volle toegeruste verblyf-eenheid met 'n gasheer wat ons baie gaaf ontvang het. Die slaapkamers is ruim asook die uitsig vanaf die stoep oor die natuur is baie noemenswaardig. Ons verblyf was aangenaam, alles is maklik beskikbaar. Julle sal my beslis weer volgende jaar daar kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Baie dankie, Jannie. Ons is baie bly dat julle 'n aangename ervaring by Cook’s Comfort gehad het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Cook's Comfort

Hennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2019

Goed oor die algemeen. Ligging was wonderlik, groot tuin vir kinders om te verken. Kan met 'n beter stortkop doen. Bed was ongemaklik en raserig. Sitkamer was glad nie gemaklik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Thank you Hennie, we're pleased you enjoyed your stay with us. Appreciate your constructive feedback and will make every effort to make your next stay even better. All the best, Cook's Comfort

Elbe B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2018

Pragtig. Rustige atmosfeer met die mooiste voëlgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cook’s Comfort
Cook's Comfort
Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het, baie dankie Elbe! Groete Cook's Comfort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cook’s Comfort Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMTI3YjhlLWUwNjItNGE4Zi05NjFiLTVhYWQ5MTA3Y2VmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 7/104 Bellevue Plaston 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.35026 31.03129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang