Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cool Aqua @ 2 Akrotiri

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 15 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 090 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cool Aqua @ 2 Akrotiri is 'n moderne strandfront-woonstel op die gesinsvriendelike Santorini Landgoed wat in 'n Griekse styl gebou is. Santorini se tuine word met staproetes omring en daar is 'n klein buitegimnasium en 'n balkon vir walviskyk.

Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n balkon met 'n see-uitsig, asook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die tuin. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus en het 'n toonbank. Daar is ook 'n Nespresso- en 'n ysmasjien.

Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Die balkon het buitemeubels, 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die swembad. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. WiFi is beskikbaar.

Santorini Landgoed is 'n naby Thompson's Bay Beach en Perissa Beach. Die eenheid is stapafstand vanaf winkels, restaurante, gholfbane en Balito se hoofstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cool Aqua @ 2 Akrotiri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean View-rylaan, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1230dc28de7047540e47712f67c443a57ba9afe81b51e274a17ca505d0160a484fc3407ae5ea37202bb8488c7ced4dbdbd05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Ocean View Drive Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.524136914264 31.226320734234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang