Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 339, Kabeljauwsrivier-plaas, Jeffeysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin is naby die skilderagtige Kabeljousrivier, net 10 km vanaf sentrale Jeffreysbaai. Hierdie knus selfsorgkothuis bied 'n wegbreek van die stad se gewoel.
Daar is slaapplek vir 4 gaste en die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n koningingroootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n luukse losstaande bad en 'n aparte toilet. Die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en 'n knus rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die onderdak-dek met 'n houtvuurwarmbad en sitplek. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n dam waarin gaste kan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Avan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaas 339, Kabeljauwsrivier-plaas, Jeffeysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Cooper's Highlands Surfer's Bush Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 339, Kabeljauwsrivier-plaas, Jeffeysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang