Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coot Club

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Starboard Boathouse
Vanaf
Vanaf R 7 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n uitsig oor die strandmeer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders en gaste gebruik die aparte badkamer wat 'n stort het. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis het 'n gewelfde plafon wat bydra tot die ruim en helder gevoel van die spasie. Hierdie leefarea vloei dan saam met die buitekant van die eenheid waar gaste die grasperk, fynbos en strandmeer sal aantref. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel vir die kouer aande.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n 10 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
Aandetes en braaiborde is daagliks beskikbaar en dit word by die kothuise afgelewer teen 'n ekstra koste. Doen asb. navraag hieroor.
Middagete is teen 'n ekstra koste by die Lagoon Bistro tussen 12:00 en 15:00 beskikbaar.
'n Bewaringsfooi van R160 per persoon per nag sal gehef word en is by die verblyf betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Port Boathouse
Vanaf
Vanaf R 11 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n uitsig oor die strandmeer, en 3 badkamers met stortgeriewe. Twee van die kamers is en suite en het 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Daar kan nog 2 kinders onder die ouderdom van 13 jaar op die slaapbank slaap. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis het 'n gewelfde plafon wat bydra tot die ruim en helder gevoel van die spasie. Hierdie leefarea vloei dan saam met die buitekant van die eenheid waar gaste die grasperk, fynbos en strandmeer sal vind. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel vir die kouer aande.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n 10 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
Aandetes en braaiborde is daagliks beskikbaar en dit word by die kothuise afgelewer teen 'n ekstra koste. Doen asb. navraag hieroor.
Middagete is teen 'n ekstra koste by die Lagoon Bistro tussen 12:00 en 15:00 beskikbaar.
'n Bewaringsfooi van R160 per persoon per nag sal gehef word en is by die verblyf betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lawns
Vanaf
Vanaf R 14 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lawns is 'n ruim klipkothuis wat slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders het en ideaal vir gesinne is. Die kothuis het 3 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste verdieping, 3 badkamers en 'n leef- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, asook 'n buitebad en -stort. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat indien nodig saamgestoot kan word. Gaste deel 'n badkamer met die solderarea. Die solder het 2 ingeboude stapelbeddens wat elk dubbelbeddens aan die onderkant het en enkelbeddens vir kinders bo het. Daar is 'n groot, privaat stoep met 'n vuurput, ingeboude braai en houtvuurwarmbad. Bo is 'n groot dek met 'n berg- en strandmeeruitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n 10 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor hul bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
Aandetes en braaiborde is daagliks beskikbaar en dit word by die kothuise afgelewer teen 'n ekstra koste. Doen asb. navraag hieroor.
Middagete is teen 'n ekstra koste by die Lagoon Bistro tussen 12:00 en 15:00 beskikbaar.
'n Bewaringsfooi van R160 per persoon per nag sal gehef word en is by die verblyf betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 7 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wortelgatweg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab027c514bab6efeb0327a9ea1a6bf2d034a1fe5dda60a63cc6360146dad0cbd2681dd917239bb9bb5d404939b10304f1f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Wortelgat Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.426978465426 19.354318698876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang