Copina Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Anri L - Sep 2024
Algehele gradering
Greatest holiday home ever, especially if travelling with kids!
Copina Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie en mooi woorde, altyd lekker om sulke gaste te verwelkom. Mag julle sommer gou weer Copina bespreek! Julle is fantastiese gaste wat mens se plek respekteer asof dit jou eie is!
Codene A - Jul 2024
Algehele gradering
It was nice and peaceful. We had absolute privacy and the most fun ever.
Copina Holiday Home se terugvoer
Thank you so much for the kind words. We hope to welcome you back soon. Great guests to accommodate!
Lorenzo L - Jul 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik en baie mooi plek.
Copina Holiday Home se terugvoer
Hi Lorenzo.
Baie dankie vir die goeie terugvoering, altyd lekker om te hoor.
Ons hoop om julle sommer gou weer te akkomodeer!
Rudi V - Jun 2024
Algehele gradering
Copina Holiday Home sal ons weer sien in die toekoms.
Copina Holiday Home se terugvoer
Baie dankie, Rudi, vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Ons sien julle sommer gou weer. Groete, Nadia
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang