Copina Holiday Home
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R5 950 per nag, vir 17 mense
Beskrywing
Copina Holiday Home bied ruim selfsorgverblyf in De Kelders, Gansbaai, net 'n entjie vanaf die strand wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 7 kinders en beskik oor 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 2 slaapkamers in die hoofhuis het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n enkelbed slegs vir kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n klein bad vir 'n kind. Elke slaapkamer in die woonstel het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort in die badkamer.
Beide die hoofhuis en die woonstel spog met kombuise wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die hoofhuis het ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Beide eenhede het oopplan-leefareas en -eetareas, 'n kroeg met oorgenoeg sitplek, en 'n binnebraai. Verder is daar 2 slim-TV's en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan met hul eie intekenbesonderhede by stroomdienste inteken.
Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n ingeboude braai, vuurmaakplek en buitesitplek. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Copina Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang