Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copina Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 950 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Copina Holiday Home bied 'n ruim selfsorg-eiendom in De Kelders, Gansbaai, net 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groot gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 volwassenes en 7 kinders en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, terwyl die woonstel 2 slaapkamers en 1 badkamer het. Die eerste 2 slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n enkelbed vir slegs kinders, insluitend 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n klein bad, perfek vir 'n kind. Elke slaapkamer in die woonstel is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Beide die hoofhuis en die woonstel spog met goed toegeruste kombuise wat 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die hoofhuis beskik oor 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Beide eenhede bied ook oopplan-leefareas en -eetareas, 'n kroeg met oorgenoeg sitplek, asook 'n binnebraai waar gaste kan eet en ontspan. Vir gaste se vermaak is 2 slim-TV's en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar word van gaste vereis om met hul eie stroomrekeninge aan te meld.

Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n ingeboude braai, vuurmaakplek en buitesitplek. Hierdie eiendom het omskakelaar-rugsteunkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 17 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Copina Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Copina Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag, vir 17 mense
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b171f7e4efb4b408065ac2fc4291dab69ed21e87e1a27c5a9bfc689dda70c080e531caf74a82faa19b9d9d28d0704a3263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag, vir 17 mense 4 5 1 5 6 York Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5644075 19.3560838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang