Copper Leaf Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Firdaus H - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent place.
Retha S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Alles wat nodig is. Gerieflik.
Roenel V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Iain C - Nov 2021
Algehele gradering
Great communication, fantastic host.
Francois M - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklike, skoon en veilige verblyf
Rudolph V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek
Kerry K - Mei 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Unine L - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik, netjies en veilig!
Charnelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Copper Leaf!
Elsabé J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek as jy wil oornag om die Laeveld te verken.
Marie V - Sep 2021
Algehele gradering
Kamer is netjies, maar bied absolute basiese geriewe.
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sue S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Die swembad was heerlik vir my kind.
Sunoba B - Des 2020
Algehele gradering
Geen klagtes.
Gerda O - Sep 2020
Algehele gradering
We had a warm welcome from Tanya and we enjoyed the stay.
Theresa V - Aug 2020
Algehele gradering
Kort kuier.
Liana M - Feb 2020
Algehele gradering
Sal beslis vir enigiemand aanbeveel!
Wendy M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable, pleasant and clean. Friendly owner and lovely surroundings.
Marika E - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf.
René S - Feb 2020
Algehele gradering
Small and outdated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Klein en verouderd.
Mense was vriendelik en behulpsaam, maar die kamer was baie klein en nie soos op die foto's getoon nie. Dit was oorspronklik die skoonmakerskwartiere en het in 'n gastekamer verander.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanri C - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en goed geleë.
Judy V - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome!
Hubré S - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename nagrus gehad.
Jurine V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike kamer met gemaklike bed en vriendelike eienaar.
Chrizel M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Emily P - Aug 2019
Algehele gradering
We hardly spent any time there as we were with family but everything was great.
Mariska S - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik en baie netjies.
Jacqueline W - Aug 2019
Algehele gradering
Friendly host.
Nadia S - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename tyd, vriendelike ontvangs.
Elsabé J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat nodig was byderhand.
Shane K - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent stay.
Anne-marie D - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Friede M - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike behulpsame diens.
Mynhardt V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Charlotte V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitmuntend en sal beslis weer daar oornag.
Ingrid D - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice place to stay, but hard to find, as streets were closed at that time of the day.
Linette H - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Lindie S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense en oulike cottage.
Sune V - Mrt 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Lize M - Feb 2019
Algehele gradering
Warm.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Leanne H - Okt 2018
Algehele gradering
Exceptional value for money.
Vinolia B - Okt 2018
Algehele gradering
We had a wonderful time. Excellent service. Will definitely visit again.
Marcia N - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful home environment, great service.
Dirk B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustige omgewing.
Sonja K - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige skool-eenheid. Ideaal vir oorslaap op pad na die Wildtuin.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Millerstraat 55, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang