Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copper Leaf Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Firdaus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Excellent place. Nice and cosy area, nice hide away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike diens. Alles wat nodig is. Gerieflik. Daar is een onverwagse klein trappie in die woonstel wat dalk met geel kleeflint gemerk kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gerieflik. Gerieflik en dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain C
1 nag
5.0
Nov 2021

Great communication, fantastic host. Accommodation was spotless and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Gemaklike, skoon en veilige verblyf Dit was ons tweede besoek aan Copper Leaf Cottage en ek onthou weer waarom ons drie jaar gelede so lekker gebly het. Die kamers is ruim, beddens gerieflik en alles is daar wat nodig is om lekker te slaap. Die ontvangs was vriendelik en die blyplek was rustig, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Baie lekker plek Ons was vriendelik ontvang en het heel tuis gevoel, plek is veilig ons kinders het dit ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Very peaceful. Nice quiet neighbourhood. Lovely, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Waarde vir geld, gerieflik, netjies en veilig! Baie gasvry, mooi netjies skoon en baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

We had a very pleasant stay at Copper Leaf! We stayed overnight at Copper Leaf on our way to the Kruger Park. We found the accommodation perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2021

Baie lekker blyplek as jy wil oornag om die Laeveld te verken. Gebruik gereeld as oornagverblyf om die Wildtuin te betree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millerstraat 55, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN6QkOrROf4aB9RWkkWsjBno9iMqfDCd416d833uF38RUH1KiDn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 55 Miller Street Mbombela (Nelspruit) 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.487787539017 30.997886824357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang