Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copperleigh Trout Cabin

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 29 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Copperleigh Trout Cabin is 'n luukse selfsorg-houthut wat op Copperleigh Farm geleë is, wat uitkyk oor die 10-hektaar-forelbelaaide Mavela-dam in die boonste Dargle-area, deel van die gewilde Midlands Meander in Kwazulu-Natal. Hierdie hut is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié hut het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en sluit 1 en suite-badkamer in. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet. Linne en luukse badlakens word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 induksie stoofblaaie met goedgekeurde potte en panne, 'n kombinasie oond met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n gemaklike leerbank en 'n slim-TV wat komplimentêre Netflix, DStv Stream Premium en Showmax insluit. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n bedekte houtdek wat met buitemeubels ingerig is waar hulle asemrowende uitsigte oor die dam kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Roeispane en 'n paar reddingsbaadjies word saam met die kajak by elke eenheid voorsien. Gaste moet hul eie reddingsbaadjies saambring aangesien daar beperkte groottes is. Hierdie eiendom is ongeveer 30 km buite Howick waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Copperleigh Trout Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991fad1e0be39be928366cd6aa604d03bc92d8ae5b2be6b117a83e353608bfa31a0402f25ee993622e6d7033489b3aac7950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Copperleigh Farm Beverley 2047 Portion 10 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524186065123 29.965934157372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang