Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copperleigh Trout Cabin

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jul 2024 tot 22 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Copperleigh Trout Cabin is 'n selfsorghouthuisie op Copperleigh Plaas, wat 'n uitsig bied oor die Mavela-dam van 10 hektaar wat vol forel is. Dit is in die boonste Dargle-area in die gewilde Midlands Meander in Kwazulu-Natal. Hierdie eenheid is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n verhitte handdoekreling, stort, wasbak en toilet. Linne en groot badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2 induksieplate, 'n kombinasie oond met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike leerrusbank en 'n slim-TV met komplimentêre Netflix, DStv Stream en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakhoutdek met meubels en uitsigte oor die dam. Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Roeispane en 'n paar reddingsbaadjies word saam met die kajak by elke eenheid voorsien. Gaste moet hul eie reddingsbaadjies saambring, aangesien daar beperkte groottes is. Die cabin is sowat 30 km buite Howick waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991fad1e0be39be928366cd6aa604d03bc92d8ae5b2be6b117a83e353608bfa31a0402f25ee993622e6d7033489b3aac7950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense Copperleigh Farm Beverley 2047 Portion 10 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524186065123 29.965934157372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang