Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copperleigh Trout Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 7 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Copperleigh Trout Lodge is 'n selfsorghuis op Copperleigh Plaas, met 'n uitsig oor die 10-hektaar Mavela-dam, in die boonste Dargle-area in die gewilde Midlands Meander in Kwazulu-Natal. Hierdie eenheid is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir kinders, en gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is op die solderkamer en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV, 'n kaggel en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n braai, en veilige parkeerplek op die perseel. Roeispane en 'n paar reddingsbaadjies word saam met die kajak by elke eenheid voorsien. Gaste moet hul eie reddingsbaadjies saambring, aangesien daar beperkte groottes is. Hierdie verblyf is 41,7 km buite Howick waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Copperleigh Trout Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Copperleigh Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2a0de7d2ead2188eb67016b23bf3c05d494b49b8eb179c34859f753d86c599d92159d5ce9121b3a18ef852aa681a7ebcb20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 Copperleigh Farm Beverley 2047 Portion 10 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.524209227886 29.965862597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang