Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copperwood Hotel and Conferencing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Copperwood Hotel and Conferencing
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Tevrede.

Ja, ek was tevrede, maar nie met die ontbyt nie.

Cj V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cj V

N/A.

Nee. Groot groep lede wat raas en kuier tot laat - na 24h00. Personeel het geen beheer oor hulle nie. Blyk die klantprofiel te wees waarvoor hulle mik. Sal my laaste keuse wees vir verblyf in die toekoms.

Masilo M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Masilo M

One of the best hotels I have ever slept in. The room is immaculate.

The room was worth the money paid.

André S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André S

Was aangenaam.

Was lekker. Matras is net hard.

Jacques S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie netjies, skoon kamer was alles wat ons verwag het.

Ontbyt was baie lekker en vars voorberei.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H

Baie netjies en vriendelike diens.

Kon nie fout vind met die hotel of personeel nie. Wel die gaste, 'n groep van om en by 30 mense het die plek oorgevat, partytjie gehou tot na middernag en al hulle gemors net so gelaat om die swembaddens en grasperke.

Natalia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natalia V

Ontbyt is nie baie lekker nie, dink hulle kan bietjie meer moeite doen.

Diens met staff en ontbyt kort werk. Definitief nie genoeg parkering nie.

Cornelia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Baie netjies en gerieflik.

Kamer was baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer gaan. Baie behulpsame personeel.

Yvonne N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Baie netjies en vriendelike personeel!

Sal weer daar gaan oorbly!

Robert V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Ons was daar vir 'n troue.

Alles was okay, maar niks was wow nie.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacksonstraat 4, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca76b325fc8fe693520fd31de1b9f9998c1b74ddf5e8507aed83787d5e6066aa361aaca71bb946b77c48bfafe2edabbefcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Jackson Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.632598960849 27.786890914017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang