Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Blue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Blue is 'n ruim woonstel op die grondvloer in 'n veilige gebou in Table View, Bloubergstrand, net 'n entjie se stap van Kite Beach af geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir vlieërbranderryers of diegene wat naby die strand wil wees.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eenplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of op die rusbank ontspan. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. ’n Omskakelaar verseker dat die Wi-Fi en ligte aan bly tydens kragonderbrekings.

Die leefarea maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks, asook veilige parkeerplek, en gaste sal naby geriefswinkels, koffiewinkels en restaurante geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Coral Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anthony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc73336b120cc4c10206fdbbbb0a6aa80fc318320d328bd57d8924cf5b53e57c06e36e05e2b74058b22121b05d04402be00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 Coral Road 48 Atlantic Terraces 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.815748679027 18.47435117603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang