Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ezona M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Letterlik 'n lekker cosy atmosfeer, sal dit 100% aanbeveel. Fantastiese naweek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage!

Annelie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Was net amazing. Home from home. Sal enige tyd weer daar bly. Lizette is 'n ongelooflike gasvrou. Niks nodig, volledig toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie Annelie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage.

Joy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

We loved it! Coral Cottage is beautiful, neat and cosy. It's in a class of its own with all the 'bells and whistles'. We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Thank you so much, Joy. You are always welcome at Coral Cottage.

Jeffrey M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Rustig, veilig en baie netjies. Akkommodasie is uitstekend. Gasvrou altyd bereikbaar indien nodig. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage.

Elmine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly en gekuier. Baie gerieflike, veilige en netjiese verblyf. Goed toegeruste huis. Sal dit vir seker aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom.

Christelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Coral Cottage het alles byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom.

Hanlie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Pragtige en netjiese woning. Ons was baie tevrede met ons verblyf. Die huis is goed toegerus en ons het die toegeboude stoep baie geniet! Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle altyd welkom by Coral Cottage!

Marita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooiste blyplek! Baie netjies en goed toegerus en die sonkragstelsel is natuurlik 'n wenner! Ons sal definitief weer hier bly wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie. Julle is altyd welkom by Coral Cottage!

Johan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ons verwagtinge is by verre oortref. Die kommunikasie van die agente en die eienaar was meer as net goed. Alles wat 'n mens nodig het, is in die huis beskikbaar. Inligting rakende die Wi-Fi, TV, alarm was duidelik. Die interieur van die kothuis is mooi en gee 'n gevoel van luuksheid. Ons kon net instap en ontspan. Dis 'n plek wat ek met die grootste vrymoedigheid sal aanbeveel. Ons het nie regtig die TV nodig gehad nie. Indien daar 'n ander pakket met sport en die gewone KykNet en MNet beskikbaar was, sou dit nog 'n pluspunt wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Hallo Johan, Baie dankie. Julle is enige tyd welkom. Daar is wel 'n volle DSTV pakket, ek sal dit net beter aandui op die instruksies. Groete,

Francina J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Topklas akkommodasie. Ons het heerlik gebly in die skoon, goed toegeruste huis. Die huis is goed toegerus en het alles wat jy mag nodig kry. Ons het die stoep baie geniet. Ideale plek vir n gesin wat 'n week daar wil gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjielaan 11, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd616578fcf64c283d4816366a2e79828384e4111196e3dd758367495f85e2104f454aa6e6f253b19a3b18b77243fb8ff8c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 11 Mooinooientjie Avenue Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8067071 20.052402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang