Coral Dreams & Sea-side Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Madelein Mostert M - Sep 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Madelein, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee; ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Salt Rock Sands - Coral Dreams
Carike C - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, ontspannend, troeteldiervriendelik, stylvol.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Carike, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle.
Deborah D - Feb 2024
Algehele gradering
Little heaven on earth for pets and parents.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Deborah, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. We are pleased that you had a wonderful time. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle
Jacques N - Jan 2024
Algehele gradering
Our visit was fantastic and we had a great time relaxing. The accommodation is extremely luxurious.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Jacques, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. We are pleased that you had a wonderful time. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle
Paulo D - Jul 2023
Algehele gradering
Warm, homely, clean and cosy.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Paulo, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle
Heather V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect holiday, romantic getaway, pet-friendly home away from home.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Heather, it was greet to meet you and welcome you. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback, we look forward to welcoming you back soon again. Regards Johan & Chantelle du Toit
Craig M - Jan 2023
Algehele gradering
Loved my stay at Coral Dreams and can't wait to go back.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Craig, it was great to meet you and welcome you. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback, we look forward to welcoming you back soon again. Regards Johan & Chantelle du Toit
Trudy J - Apr 2023
Algehele gradering
High quality apartments with a sea view and doggy friendly.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Trudy, it was great to meet you and welcome you to Coral Dreams. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback. We look forward to welcoming you back again.
Vincent S - Jan 2023
Algehele gradering
Troeteldier vriendelik en veilig met goeie ligging.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Vincent,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete, Johan en Chantelle du Toit
Rory C - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome stay. Very comfortable unit, with secure parking, and easy drive to shops and restaurants.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Rory, thank you for choosing Sea-side Spa for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle
Doris T - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby strand, goed toegerus en beste gasvrou.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Doris, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir die wegbreek saam julle pragtige woef-kinders. Dit was so lekker om julle te ontmoet en julle te verwelkom. Dankie ook dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
Cherilize G - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Cherilize, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek saam julle woef-kinders. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
Luan K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by Sea Side Spa verskriklik baie geniet.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Shinine, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.
Diana W - Jan 2022
Algehele gradering
It was excellent , great value and facilities and wonderful service.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
It was great to meet you and welcome you to Sea-side Spa. We are pleased that you enjoyed the stay, and that the doggies also had a great time. Thank you for taking the time to give us your positive feedback.
Mandy M - Nov 2021
Algehele gradering
Great place that is immaculately maintained.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Mandy, it was great to meet you and welcome your family. Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.
Jani E - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese veilige self akkomodasie
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Jani, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit.
Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle
Stephane V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry, baie behulpsaam, vriendelik en akkommoderend. Pragtigste plek met alles wat jy nodig het. Baie skoon.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Stephane, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek saam julle woef-kind Shadow. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
James W - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome accommodation, nice view, great jacuzzi. Very relaxing.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear James, Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.
Ferdie A - Jan 2020
Algehele gradering
Ons en honde het baie lekker gekuier.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit.
Stella L - Des 2019
Algehele gradering
Alles was puik.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
Megan W - Nov 2019
Algehele gradering
Private, clean and safe, and romantic!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Megan,
Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you.
We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Johan and Chantelle du Toit
Tilana V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Tilana, Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Faren K - Sep 2019
Algehele gradering
Cosy met 'n mooi view.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Faren, thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon.
Regards
Johan and Chantelle Salt Rock Sand
Bianca B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Bianca,
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Vera W - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek om by oor te slaap.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Vera, Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Desmond L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties 100%.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Desmond,
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Hendrie A - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Hendrie,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Yolandie P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie, beste plek waar ons al gekuier het.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Yolandie,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit
Trisha N - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Trisha,
It was lovely to meet you. Thank you for sharing your special day with us and for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We appreciate your valued support. We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Johan and Chantelle Salt Rock Sands
Lettie P - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Lettie,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Louise K - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf het ons verwagtinge oortref!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Louise,
Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste gemaklik is en die vakansie geniet hier by ons.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit (Salt Rock Sands)
Sivash N - Feb 2019
Algehele gradering
Absolute R&R.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Sivash, thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Johan and Chantelle
Salt Rock Sands
William B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en ontspannend!
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste William,
Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste gemaklik is en die vakansie geniet hier by ons.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Salt Rock Sands
Tamerin G - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent service. It was above my expectation.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Tamerin,
Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om jou en die hondjies te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Heidi G - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly!
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste tuis voel en die vakansie geniet hier by ons.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Salt Rock Sands
Yris D - Nov 2018
Algehele gradering
Dis was net wow!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Yris,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir jul wegbreek en die spesiale geleentheid. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit.
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Duncan Austin B - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely stunning place. Very private, secluded place yet easily accessible and close to the beach and shopping malls! Easy to find and phenomenal hosts!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Duncan, thank you for making us part of this very special occasion. We wish you all the best on the new journey. Thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.
Lindi T - Sep 2018
Algehele gradering
Great get away with family and pets!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker wegbreek met familie en troeteldiere!
Eenheid is goed toegerus met ’n uitstekende ligging. Rustige buite-area met see-uitsig. Gashere was vriendelik en akkommoderend. Ons en ons 2 Jack Russells het ons verblyf geniet en sal weer terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Lindi, thank you for taking the time to give us your positive feedback. We are pleased that you enjoyed your stay at Sea-side Spa. Thank you for your valued support, we look forward to welcome you all back again. Kind Regards, Johan & Chantelle du Toit
Menwil G - Jul 2018
Algehele gradering
Sal nooit weer op ‘n ander plek gaan bly nie, Salt Rock Sands het my hart gesteel.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Beste Menwil, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee. Dit was so lekker om jou, Johan, Shiloh en Caty te ontmoet. Dankie vir die komplimente, ons is gerus wanneer gaste tuis voel en die vakansie geniet hier by ons. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete Johan & Chantelle du Toit (Salt Rock Sands)
Magriet S - Jul 2018
Algehele gradering
Silwerskoon en goed toegerus.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Magriet & Johan,
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle vakansie. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle
Elmarie B - Jun 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lees meerCoral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Elmarie, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle vakansie. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
Keshnee P - Mei 2018
Algehele gradering
Everything was in order and more than what we expected.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Keshnee, thank you for taking the time to give us your feedback. We are pleased that you enjoyed your stay here with us. Thank you for your valued support, we look forward to welcome you again.
Kind Regards,
Johan & Chantelle du Toit
Philip B - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, ons het dit verskriklik geniet!
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Philip, baie dankie dat jy Coral Dreams gekies het vir die begin van julle wittebrood. Baie geluk weereens met die bevestiging van julle huwelik-ons wens julle alles wat mooi is. Ons waardeer die terugvoer en die ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Johan en Chantelle du Toit
Lizahn L - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklike familie-vakansie.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Lizahn,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie vakansie en dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee., ons waardeer dit. Ons is ook bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Dineshrie S - Mei 2018
Algehele gradering
Great stay.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Dear Dineshrie, thank you for taking the time to give us your feedback. We appreciate your valued support and note the suggestions. We continue to strive to make improvements to the property to ensure our guests are always comfortable and feel at home. We apologise for the inconvenience. We look forward to welcoming you back in the future.
Regards,
Johan and Chantelle du Toit
Nicky V - Jun 2018
Algehele gradering
Great.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Nicky, weereens baie geluk met julle vyftigste huweliksherdenking. Ons waardeer die terugvoer en die ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.
Olaf H - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer
Liewe Olaf,
Dankie vir die komplimente, ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie vakansie. Ons waardeer die ondersteuning en ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike Groete
Johan en Chantelle du Toit
Tielman M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie geniet!
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden-weg 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang