Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Island 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coral Island 104 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in West Beach, Kaapstad. Die woonstel is sentraal geleë, stapafstand vanaf Bloubergstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin terwyl jy die see-uitsigte ten volle bewonder.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, toilet en wasbak is in die tweede badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel en stoele met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is 'n balkon-area deur die skuifdeure waar jy braaigeriewe sowel as die asemrowende uitsigte oor die see en berge kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe32621408de65aa7f6fa31fe5eee33cc23d93171082a4ec2bff745515887d0225e3fa39449aadde12145237fc3a4c6cc3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 80 Coral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.813494 18.472455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang